03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

al buig julle daagliks en elk uur julle knie en slaan julself op die bors. Dit is

‘n menslike behoefte en het alleen waarde vir mense wat julle van julle

vroomheid sou wil oortuig. Maar hoe ver buig julle nog af van die ware

vroomheid, solank julle, julle mense nie met die liefde omvat wat ook julle

liefde tot My bewys. Solank julle kan aansien dat die mense naas julle in

uiterste nood en benarde omstandighede lewe, solank julle nie in die eerste

plek hierdie nood probeer verlig nie, alvorens julle genoë skep in uiterlike

gebare, veral as julle die wêreld aanhang deur wêreldse praal, deur alles

waarvoor julle die naam bedink het: “tot eer van God”.

Op so'n wyse wil Ek nie geëer word nie, solank daar nog nood ten hemel

skry tot My, wat julle mense goed sou kan lenig as julle My gebooie van

liefde in die hart wil skryf.

Solank Ek op aarde geleef het, het Ek die noodlydende, arme, sieke en

bedroefde versorg. Julle wat julle uitgee as My “opvolgers” op aarde, wat

doen julle vir hierdie noodlydende, arme, sieke en bedroefde? Solank julle

kan help en tog julle hulp nie gee nie is julle ook geen ware opvolger van

My nie, ook al sou julle so die naam toe eien. Ek beoordeel alleen die

vervulling van My gebooie, die liefde, omdat al die ander; ‘n diep geloof,

die insien van die waarheid, die verbinding met My en tenslotte die Ewige

waarheid alleen uit die liefde voortkom en nooit sonder die liefde kan

verkry word nie, waaruit dit duidelik is waarom daar op aarde so ‘n groot

geestelike nood bestaan, waarom die mense ongelowig is en in dwaling

voortgaan.

My suiwer leer is die leer van die liefde, wat Ek op aarde verkondig het.

Sodra hierdie leer verkondig en ook in die praktyk beoefen word, leef julle

mense in die waarheid en het julle die weg van die navolging van Jesus

gegaan. Laat julle egter hierdie gebooie buite sig, dan sal julle geen sukses

behaal vir julle siele nie, ook al oortref julle julself in uiterlike dade. Julle sal

dan in dwaling bly en daarmee ook ingaan in die geesteryk, want Ek

beoordeel alleen die graad van liefde wat julle siele bereik het by die uur

van julle dood. Amen

Die Laaste Oordeel is ook ‘n Liefdedaad van God

5983 23 Junie 1954

Die laaste oordeel moet ewe-eens as ‘n liefdedaad van God beskou word,

want ook daaraan lê die verdere ontwikkeling van die geestelike ten

grondslag wat gefaal het in hulle laaste lewensproef op aarde en wat in ‘n

nuwe voltooiingsproses ingepas moet word om eenmaal die laaste doel te

bereik.

Die laaste oordeel is sodoende ‘n definitiewe tot orde bring van wat in

wanorde geraak het, dit is ‘n regstelling en invoeging in uiteenlopende

vorms wat saamhang met die graad van volwassenheid van die geestelike.

Dit is die beëindiging van ‘n ontwikkelingsperiode en die begin van ‘n nuwe

267

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!