03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dat daar in die wese van ‘n mens ‘n verandering kom, wat hom egter ook

die sekerheid gee dat hy hom uit ‘n moeras na bo gewerk het, deur ‘n

verfrissend bad te neem en heeltemal gereinig daaruit te kom.

Water wat helder is en ‘n verfrissende uitwerking het, kan nie lewelose

water wees nie. Dit moet ‘n vloeiende, lewende stroom wees, water wat die

krag het om te reinig en weer tot lewe te bring.

Die lewende water het julle dus nodig. Weet julle egter wat om onder

“lewend water” te verstaan?

Steeds weer nooi Ek julle uit om na die "Bron” te gaan waaruit die lewende

water stroom. Steeds weer wil Ek dat julle die “see van My liefde" ingaan,

dat julle daarin duik en julle so deur Myself laat doop met My Woord. Wat

alleen die krag het om in julle ‘n verandering te bewerkstellig. Dit reinig

julle siele en gee julle ’n nuwe lewe. Die Woord gee julle eers die ware

lewe.

Toe Ek dus vir My disipels gesê het: "Doop hulle in die naam van die Vader,

die Seun en die Heilige Gees” is daarmee niks anders te verstaan as, dat

hulle in My Naam die mense My Woord moet bring die lewende water wat

in My sy oorsprong het, dat hulle dus na die Bron moet gaan. Die liefde

Self, die Vader bied julle dit aan. Hy bied julle dit, waardeur die diepste

Wysheid, die Seun te bereik is, as julle die Woord in julle aanneem en

daardeur die Gees in julle tot lewe wek, wat julle die helderste insig skenk.

Julle siele het dus My Woord nodig; wat dieselfde uitwerking het as die

helder natuurlike water op die liggaam sodat dit versterk uit die bad kom,

geskik vir elk werk wat dan van julle verlang word.

En so moet My volgelinge die water, My Woord aan alle mense bring. In

liefde moet hul dit kosteloos aangebied, omdat dit weer liefde in hulle

ontsteek en so die Gees in hulle tot lewe wek. Lewend water het egter in

My sy oorsprong. Ek Self is die Bron waaruit die lewende water stroom. En

daarom moet elke mens afdaal in die “bron van My liefde", om Goddelike

wysheid te ontvang en om dit ook te kan insien deur die Gees.

Dit is "die doop” wat elke mens moet ontvang om lid van die kerk van

Christus te wees, die kerk wat Ek Self op aarde gestig het. En daartoe is

eerstens julle vrye wil noodsaaklik, wat vry moet besluit om in die

waterstroom van My liefde af te daal, My lewend Woord aan te neem en

daardeur die siel aan ‘n reiniging te onderwerp wat dan My teenwoordigheid

moontlik maak.

My Woorde is altyd alleen geestelik te begryp, want nooit sal ‘n uiterlike

handeling die wesenlike innerlike omvorming, die loutering van die siel, tot

stand bring nie. En daarom moet julle steeds die geestelike betekenis

van My Woorde probeer deurgrond, wat julle egter heeltemal duidelik

sal word, as julle Myself om opheldering vra. En wanneer julle verlange

daarna opreg is, sal julle nie anders kan as om reg te dink nie.

Dan sal julle ook sonder weerstand My Woord aanneem, as dit julle deur

My volgelinge gebring word en word julle gedoop in “My Goddelike liefdes

443

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!