03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek het julle in My ewige plan van Verlossing ingewy. Ek het julle kennis van

My bestuur en werk, van julle doel van bestaan, van die rede en doel vir

alles wat bestaan gegee. Ek probeer om julle te laat begryp dat My liefde

voortdurend omgee vir alle lewende skeppinge. Ek het aan julle kennis

openbaar wat julle eenvoudig nie kan verwerp as onaanneemlik nie omdat

alles in diè verband aan julle met diepgaande wysheid geopenbaar word.

En hierdie kennis alleen kan reeds deur julle as bewys van buitengewone

aktiwiteit beskou word julle kan ook alles glo, want dit word aan julle gegee

om My liefde aan julle te demonstreer veel meer begryplik as die kennis

wat deur menslike intellek verwerf word, wat egter twyfel laat ontstaan in

My liefde, wysheid en almag. Maar Ek het slegs die inligting aan julle vir

één doel gegee: om dit onder mense te versprei, sodat hulle die suiwer

waarheid kan ken wat uit My voortkom en daarom onveranderd aan hulle

deurgegee moet word. Ek Self, Wie die Ewige Waarheid Self is, gee hierdie

opdrag aan julle. En Ek gee aan julle in oorvloed, Ek voorsien julle van

uitgebreide inligting wat julle moet deurgee en julle het egter nie 'ekstra

kennis' van elders nodig nie. Ek waarsku julle daarom om My suiwer

waarheid, die waarheid wat julle van My ontvang nie te kombineer met

geestelike inligting wat julle nie van My ontvang het nie, want daar is ‘n

groot risiko dat die suiwer lewende water met skadelike byvoegsels

gemeng sal word. Gee dit weer deur so suiwer en onvervals soos julle dit

van My ontvang het, want julle trek van die fontein van lewe, ‘n bron is vir

julle oopgemaak wat die mees verrukklike gawe laat uitvloei: direkte krag

van My, My Woord, wat direk uit My voortkom en julle geestelike oor

beïnvloed. Dus bring Ek Self die lewende water na julle wat voldoende is

om mense te wek tot die lewe en hulle lewend te hou.

Ek weet waarlik wat vir julle noodsaaklik en nuttig is en dit is ook wat Ek

aan julle sal stuur. Hou by dit en slegs dit dan sal julle in My naam spreek

en die suiwer Evangelie aan julle medemens verkondig. En julle sal altyd

deur My geseën wees Amen

Slae van die Noodlot - Die Liefde van die Vader

6277 6 Junie 1955

My sorg volg julle in Liefde wat nie verander nie, want Ek wil julle nie laat

ondergaan nie, maar julle geluksalig sien. Ek wil julle verlos uit die

duisternis en julle laat ingaan in die Lig. Daarom sal Ek julle nie in ellende

en nood stort uit ander motiewe as om julle te help om hoër op te gaan

nie, omdat julle nog in duisternis smag en net nie die krag het om omhoog

te gaan nie. Maar My middele en die uitwerking daarvan is vir julle vreemd

en julle is maklik geneig om te glo dat Ek wreed is. Maar glo in My Liefde

en glo dat steeds alleen die Liefde My daartoe bring om My werk te verrig;

dat Ek met alle gebeure altyd slegs julle saligwording voor oë het. Ek alleen

is op hoogte van die uitwerking van sulke gebeurtenisse, Ek alleen weet

330

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!