03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Alle mense kan glo aan ‘n voortlewe van die siel as hulle wil, as hul

verlangend na die waarheid die gedagtes wat daar betrekking op het

oordink en uitsluitsel begeer. Dog die wil om die ewigelewe te ontken sal

steeds ‘n hindernis wees om te glo, omdat die kragte van die duisternis wat

alle lig haat die mens al beheers.

Gaan nie argeloos by julle gedagtes verby, as julle aan die lewe van die siel

na die dood dink nie. Probeer dit deurgrond, maar verwerp nie alle

gedagtes as dit in julle opkom nie. Want as julle, julle wil nie op die

waarheid rig nie, sal julle dit nie kry nie, sonder verlange daarna, sal julle

nie onderrig kan word nie.

Daar is ‘n lewe na die dood en dit gee julself gestalte op aarde, julself skep

vir die siel sy lot in die ewigheid en sal daarom moet sorg dat hy nie ten

prooi val aan die geestelike dood nie, wat vol kwelling is, maar nooit ‘n “nie

bestaan" beteken nie. Want die siel is die werkelike jy en bly bestaan, al

vergaan die liggaam. Dink daaroor na, sodat julle kan glo, sodat julle die

innerlike oortuiging verkry, dat die liggaam wel kan sterwe, maar die siel

onverganklik is. Amen

Die seën van siekte en leed – Voltooiing

5194 23 Augustus 1951

Die aftakeling van die liggaam is dikwels ‘n heilsame waarskuwing vir die

mens wat nog te veel op die wêreld gerig is en daardeur die siel in gevaar

bring. Hy moet eers leer insien dat daar vanuit die natuur perke gestel is en

vanuit die besef, hom bewus word van wat hierna kom as die liggaam

heeltemal ongeskik geword het vir hierdie aarde. Die mens moet dikwels

gewaarsku en vermaan word, solank hy nie uit eie beweging aan sy siel

dink nie.

Liggaamlike lyding, siektes en die inboet van liggaamlike bekwaamhede

moet daarom ook as ‘n middel vir die ontwikkeling van die siel gesien word,

omdat dit die denke van die mens aansienlik kan verander en daarom ook

dikwels as heilmiddel vir die siel aangewend word, as hy in gevaar is om

aan die geestelike dood ten prooi te val.

Maar nie altyd beantwoord dit aan hul doel nie, dan tree ‘n toestand van

onverbeterlikheid in en hy hom geheel afwend van die goddelik geestelike.

En dan probeer die mens nog alles uit die lewe te haal, ondanks siekte en

ongeluk wat sy liggaam getref het.

Niks wat ‘n mens beskore is, is sonder bedoeling nie. Liggaamlike siekte

bring dikwels die herstel van die siel tot stand en dan was dit tot seën

gewees, want die mens leer die wêreld versmaad aangesien hy hom moes

mis en in die geestelike wêreld vervanging soek en vind. Kosbare goedere

mag hy in ontvangs neem as kompensasie vir die goedere wat die wêreld

hom weerhou en wat hy nou as waardeloos insien. Maar daarvoor is dit

nodig dat hy hom ootmoedig buig onder die lot wat hom ter wille van sy

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!