03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

lewe vol kwellinge is, sorge sal julle dikwels onderdruk en julle sal bang en

ontmoedig word. Maar tog kom niks toevallig oor julle nie en julle Vader in

die hemel is bewus van alles en daarom ook julle toestand, aangesien dit

Hy is wat dit vir julle vooraf bepaal het om julle omhoog te help.

Maar julself kan julle lot of verbeter of vererger, aangesien julle slegs die

regte weg moet neem om hulp te kry, net soos julle andersyds, deur

teensin en afkeer meer deur julle lot belas word en dubbel ly omdat julle

kla.

Maar tog is daar Een wat altyd op julle roep wag, omdat Hy julle wil help,

maar eers julle wil hoor roep, sodat Hy Sy liefde aan julle kan bewys. Die

Een wil julle help en kan julle help, maar eis tog julle geloof in Sy liefde en

krag. Julle sal Hom elke oomblik as ‘n God van liefde moet erken, selfs as

julle moet ly, of waar Sy liefde vir julle nie duidelik herkenbaar is nie.

Slegs die liefde beweeg Hom tot aksie en slegs die liefde beweeg Hom

onder andere om die mensdom hard te gryp, sodat hulle nie opnuut vir

ewighede verlore gaan nie. Maar wie hom aan Sy enorme Liefde toevertrou

sal spoedig uit beproewing gelei word, omdat God niks meer vra as die

mens se volle toewyding aan Hom nie.

Daarom sal hy spoedig bevry word van sorge en lyding, aangesien die

liefde van God dit weer wegneem van hom sodra hy die regte verhouding

met God gevestig het, of dit verstewig het. Dan is die doel bereik en ‘n

ander vlak bereik; dan het die siel ’n trap hoër gestyg, gevolg deur ‘n

periode van vrede, wat die mens vir selfondersoek moet dien.

Hy moet voortdurend na die hoogte strewe en moet nie moeg word nie; Hy

moet sy oë op sy doel gevestig hou, die bereiking daarvan is sy aardsetaak.

En as sy strewe tot ‘n stilstand kom, dan sal onaangenaamhede spoedig

weer na hom kom om hom aan sy aardse-taak te herinner.

Maar wat julle ook al oorkom, dit sal waarlik tot voordeel van julle siele

wees en julle sal alles met behulp van Hom wat die kruis vir julle gedra het

kan oorwin, Hy wat vir julle op die kruis gesterf het.

Roep Hom aan in alle geestelike en aardse nood, Hy ken julle beproewing,

Hy is op hoogte van alle menslike swakhede en wil en is altyd bereid om

julle te help; as julle, julle beroep op die naam van Jesus Christus en

hierdie weg sal julle tot julle doel te lei. Amen

God se oneindige Liefde - Die Kruisoffer

6331 11 Augustus 1955

Die Liefde hou nooit op nie. Hierdie woorde moet vir julle ‘n troos wees, ook

in die moeilikste lewensituasie, want sodra julle in ‘n God glo Wie die Liefde

Self is, weet julle ook dat Hy julle nie in hierdie nood sal laat nie, want

omdat julle Sy kinders is, sal julle ook in julself die sekerheid hê dat julle

Vader julle aanhoudend ook Sy Liefde sal laat toekom. Glo slegs aan My

Liefde, Wat nooit ophou nie, wat na julle uitgaan tot in alle ewigheid, dan

353

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!