03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

God van liefde en benader al My wesens in liefde, maar tog is Ek bewus van

elkeen se gewilligheid om My liefde te aanvaar en My liefde werk

dienooreenkomstig in op die wesens. Waar daar liefde is, daar streef die

wese na My, maar waar die liefde ontbreek draai die wese weg van My en

My liefde bly sonder effek, d.w.s. dit verlang nie om na My terug te keer

nie.

Die wese is in ‘n staat van liefde as hy as mens uit eie beweging na My

soek, strewend na My en daarom ‘n sterk verlange na sy Heer en Skepper

van ewigheid het.

Dan kan My liefde so’n wese bestraal en dit terugkeerend vind. Hy streef

bewus na vereniging met My en bewustelik onderwerp hy hom aan My en

daarmee kan die transformasie begin, d.w.s. die verandering na ’n wese

soos Ek, die vergoddeliking van die "werke" wat voortgekom het uit My

hand as "werke", maar wat goddelike kinders sal word; wat slegs deur die

mens se vrye wil kan gebeur. Hulle wat hierdie geheimenis begryp, die

verander in gode deur die werksaamheid van My krag, kan onder die getel

word in wie die transformasie reeds plaasvind, omdat dit dan ‘n graad van

kennis is wat deur die mens besit word wat ook ’n teken is van goddelike

krag wat reeds in so’n persoon woon. En hierdie kennis word vergroot in

verhouding tot die graad van transformasie, die aantal goddelike

eienskappe wat hy deur self-verandering in liefde bereik, aangesien die

goddelike liefde is en bly.

Die saligheid van ‘n wese, My ewebeeld, bestaan uit die bestraaling met lig

en krag, sodat hy vol van wysheid en krag is, wat hy altyd in My Gees van

liefde sal gebruik, hy wat self liefde geword het, waarsonder hy lig en

kragteloos sal bly.

‘n Goddelike wese is ‘n volmaakte wese, nie ontbrekend aan enige iets nie.

Elke beperking en begrensing is ‘n teken van onvolmaaktheid. Die kennis

van die wesens sal altyd ooreenkom met die vergroting van hul liefde,

omdat beide onveranderlik hand in hand gaan. Daarom slegs dit wat deur

liefde gedoen is wys geestelike groei, want liefde word vergesel deur

kennis, die kennis wat deur ’n mens se hart en verstand opgeneem word.

Die liefde-aksie is die leer na bo en mens groei traps gewys as hy hom na

liefde verander en hom daarom voortdurend vereenselwig met die

Goddelike oer Wese. Die oer wet van ewigheid was dat die Liefde die krag

was waaruit alles ontstaan het en daardeur die skeppings werk moontlik

gemaak het en vandaar ook die goddelike krag van die skepsele, ‘n proses

wat My wesens self moet verwesenlik en ook bekwaam is, omdat die oer

krag in hulle, as vonk is, wat slegs ontsteking benodig om dieselfde almag

te besit wat deur My oer Wese openbaar word. My wesens kan hulself

vergoddelik deur liefde. Julle mense sal dit nie begryp tot julle ‘n stadium

bereik het waar as resultaat van ‘n lewe in liefde alle verhoudings hulself

sal openbaar aan julle soos ’n helder lig, wanneer julle Gees verlig word,

wat slegs die liefde kan bewerstellig. Dan kom julle voortdurend nader aan

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!