03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

glo. Die werk van die Gees word nie verhinder in ‘n kind soos dit nie, Dit

verskyn slegs weinig indien ooit omdat die mens se intellek en vrye wil eers

self na die werk van My Gees moet streef, dit gebeur slegs bewustelik

wanneer hy oud genoeg is om van sy intellek en wil gebruik te maak in

vryheid van gedagte.

Die verklaring vir die wonderwerke van die kind Jesus, vir die ongewone

gebeure, kan slegs in die hoë graad van liefde gevind word, want Jesus se

siel kom van bo, dit was ‘n siel van lig en liefde wat toe in ‘n mense vorm

omhul is en ook beperk was in Sy tot nou toe onbeperkte werk en aktiwiteit

om regverdiging aan sy menslike uiterlike vorm te doen. Die suigeling

Jesus het ‘n hoë graad van liefde besit, maar die aardse-menslike aard het

ook sy wêreldse invloed uitgeoefen, naamlik; My en Sy teenstander het ook

sy invloed op hierdie aardse menslike geaardheid uitgeoefen aangesien Hy

dit terwille van die wils toets moes doen. En My Gees het toe stil gebly,

want selfs die mens Jesus moes hierdie wils toets neem en die werk van

vergoddeliking van Sy siel moes in dieselfde omstandighede as met elke

ander mens plaasvind, alhoewel a.g.v. Sy liefde was en bly My Gees in

hom.

Maar tog moes die hoogste graad van liefde deur die eie wil van Jesus

bereik word en daarom trek My Gees Homself tydens hierdie jare terug, Hy

het Hom nie aangespoor of gedring nie, Hy het die mens Jesus volle

vryheid toegelaat, tot as resultaat van Sy intense liefde, die steeds groter

wordende oorvloed van My Gees gemanifesteer het as wysheid en krag, as

uitstaande kennis en wonderwerke. Die mens Jesus was gekies vir hierdie

missie sedert ewigheid. ‘n Opperste wese van lig daal neer op aarde; één

van My kinders, wat in heerlikheid lewe, begin Sy aardse ontwikkeling en

so moes hierdie siel reeds die aardse vorm van die suigeling Jesus

aanneem en alles wat gebeur in Sy jeug was ten volle natuurlik en

begryplik, maar vir mense wat in duisternis lewe onbegryplik en so word ‘n

bedekking uitgesprei oor die stralende lig in die daarop volgende jare en die

daadwerklike missie begin met die vergoddeliking van ‘n aardse mens deur

middel van liefde. Ek kon inderdaad elke oomblik deur My Gees in die mens

Jesus werk, want alle voorwaardes om dit te doen was gegee; maar tog

terwille van die missie van Jesus trek die Goddelike-geestelike terug en

hierdie missie word verwesenlik deur Hom as mens, wat Sy krag tenvolle

van Sy aktiewe liefde kry, wat vir Hom net so moeilik was om te ontwikkel

as vir enige ander mens, omdat My teenstander waarlik nie sy invloed tot

niet laat gaan het nie, omdat Jesus se oorwinning sy nederlaag sou

beteken. Maar My teenstander kon nie die vrye wil van Jesus beïnvloed wat

geheel en al op My gerig was nie. En daarom slaag hy in die verwesenliking

van die werk, want Sy wil groei uit Sy liefde vir My. Liefde is die krag wat

sterker is as die dood en daarom het Hy hom oorwin wie die dood in die

wêreld gebring het. Die liefde was oorwinnend en sal so vir ewig bly. Amen

140

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!