03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die deur na die ligryk is Jesus Christus

5878 16 Februarie 1954

Die deur na die ligryk is vir almal geopen wat die weg via Jesus Christus

kies. Maar sonder Hom is die ligryk vir julle gesluit en gaan julle in

duisternis of in so'n onheldere skemering dat julle julself nie wel voel en

daarom ook nie geluksalig is nie. Waar Jesus Christus ook maar gepreek

word, word julle gewys op die ware weg, want Hy self het die woorde

gespreek: "Ek is die weg, die waarheid en die lewe".

En Hy sal julle steeds weer teëhou op julle weg as julle eenmaal by Hom

verby gegaan het sonder om op Hom te let. Hy sal julle steeds weer wys op

die waarheid, op Sy verlossingswerk, Hy sal Hom aan julle as Leier ter

beskikking stel op julle lewensweg op aarde, Hy sal julle probeer wen in

liefde en geduld, Hy sal Hom nie van julle afkeer as julle Hom nie wil

aanhoor nie. Hy sal julle volg as julle dreig om in die diepte te verdwaal en

dan weer aanlok en roep, dat julle julself na Hom draai en terugkeer, dat

julle die weg opgaan wat na die ware doel voer, na die ewige lewe.

Slegs Hy is die poort waardeur julle binne kan gaan in die geluksaligheid en

wys julle Hom op aarde af, dan word julle oorkant in ‘n donker ryk ontvang,

alles is daar in duisternis gehul, want daar ontbreek die lig wat alles verlig,

Jesus Christus van Wie die lig uitgaan. Maar in die ryk van duisternis sal

julle na Hom moet roep, dan kan julle ook verlos word uit julle kwelling,

maar dit is moeilik vir ‘n siel wat Hom op aarde afwys, om uit vrye wil na

Hom te roep, omdat hy nie glo en die geloof hom in die hiernamaals ook

nie geskenk kan word nie. Vir sulke siele is dit moeilik omdat die duisternis

hul denke verduister en dikwels verkeerd rig, omdat hulle te weinig eielig

besit wat nou hulle wil sou kan aanspoor om na Hom om redding te roep.

Die afwys op aarde van Jesus Christus het ‘n uitermate smartlike

uitwerking in die hiernamaals, want dit ontbreek die siel aan alle krag en

lig, hy het geen insig nie en is te swak van wil om homself insig te verskaf.

Maar die Barmhartigheid van die Goddelike Verlosser stuur sulke siele ook

dan nog hulp. Hulle word ook in die ryk van die duisternis gewys op die

kruis van Christus, wat sodanig geopenbaar word, dat plotseling ‘n gedagte

aan Hom as ‘n bliksemstraal in die siel omhoog flits, dat ‘n ligskynsel in die

vorm van die kruis hom plotseling tref, wat egter dadelik weer uitdoof,

maar tog in die siel ‘n sprankie insig kan agterlaat, dat hy nadink oor Jesus

Christus en van Hom verlossing verwag, dat hy Hom in gedagtes nader

roep en Hom sy nood voorlê, dat hy daardeur sy wil te kenne gee om in

Hom te glo en alleen maar hulp nodig het om nie weer ‘n ander mening te

kry nie.

En dan word hom ook hulp gestuur, dan neem die duisternis onmerkbaar af

en geringe skemerlig laat hom die weg sien wat hy nou volg en wat hom in

steeds heldere streke voer, solank hy die gedagtes aan Jesus Christus nie

laat vaar nie, maar wat dadelik weer duister word, as hy nie meer aan Hom

239

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!