03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

liefdeloos sal handel en wat daarom ook maklik te herken is. Maar Ek

hinder hom nie, want ook sy aktiwiteite het ten doel dat die wil moet kies,

maar salig hulle wat hul na My toe laat dryf, wat sy intriges deursien en

hom wil ontvlug. Hierdie neem Ek en trek hulle digter aan My, want hulle

het hul wil goed gebruik en gevolglik die proef van hul aardse lewe

deurstaan. Amen

Jesus Self as Leraar

5150 13 Junie 1951

Wie die buitengewone barmhartigheid ondervind om deur Myself onderrig

te word en wie hierdie leer, wat regstreeks aan ‘n mens (Bertha Dudde)

deurgegee is, ontvang en aanneem, hy is nie langer aangewese op die

verskaffing van enige kennis van elders af nie. Hy word oorvloedig deur My

versadig met die "brood van die lewe" en hoef die geestelike kos nêrens

anders meer te soek nie. Hy hoef ook nie meer uit ‘n reënput te skep nie,

omdat die suiwer water hom uit die bron toestroom wat waarlik baie

suiwerder en beter is. Waar daar egter ‘n gebrek aan vars bronwater is,

daar moet die mense hulself dankbaar bedien van die water wat hulle ter

beskikking staan. Maar hulle moet dit ook sorgvuldig beskerm teen

verontreiniging.

Verstaan julle wat Ek vir julle daarmee wil sê? Ek wil in geen geval

daarmee die "boek van die vaders" veragtelik maak nie, wat vir julle van

oudsher af heilig is, wat ook nooit en nimmer sy waarde sal verloor vir

mense wat in goeie geloof en liefde tot My hulle kennis daaruit probeer haal

nie. Want ‘n diepe wysheid lê daarin verborge wat slegs verstaanbaar is vir

hom, in wie die Gees werksaam en lewend geword het.

Maar wanneer Ek Self julle onderrig, gee Ek vir julle naas die leer

terselfdertyd ook die verklaring. Ek pas die onderrig aan, na gelang van die

mate van julle volwassenheid, Ek gee julle die verklarings in so ‘n vorm dat

dit verstaanbaar is. Ten eerste leer Ek julle steeds om My wil te ken, want

om te lewe volgens My wil is die opdrag van julle aardse bestaan. Ek vra

julle om My aan te neem as God en Skepper van die ganse heelal, maar

ook as liefhebbende Vader van My "kinders", wat op aarde die kindskap van

God kan bereik, maar baie hulp en ondersteuning daarvoor nodig het. Vir

julle mense het die betekenis van My vroeëre woorde onduidelik geword,

daarom wil Ek aan julle op ‘n eenvoudige manier die korrekte sin van die

Bybel verklaar. Daarom stuur Ek My evangelie weer na die aarde toe, soos

Ek dit eens verkondig het tydens My verblyf op aarde.

Ek wil nie net in julle verstand nie, maar ook in julle hart teenwoordig

wees. Ek verlang dat julle opreg in My sal glo en Ek wil dit aan julle duidelik

maak hoe julle ‘n lewende geloof kan verwerf. Nie deur baie kennis wat

julself met julle verstand julle eie maak, bereik julle ‘n lewende geloof nie,

nee - slegs deur ‘n lewe in onselfsugtige liefde.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!