03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dat julle sal glo en die verbinding met My sal soek en herstel juis deur

werke van liefde. Julle kan dit doen solank julle julself nog op die aarde

bevind en die lewenskrag nog vir julle tot beskikking staan, maar julle het

baie min tyd daarvoor. Benut die tyd goed en glo in My Woorde. Glo dat ‘n

ontsettende lot op julle wag en vermy dié lot bewustelik deurdat julle julself

sal inspan om korrek en regverdig te lewe en onselfsugtige naasteliefde te

beoefen. Dit is ‘n dringende waarskuwing wat Ek uit ‘n met liefde vervulde

Hart laat hoor. Bekeer julle voordat dit te laat is. Dink aan My en dink aan

julle naaste in liefde, sodat julle vry raak en die komende nie hoef te vrees

nie. Amen

Die weersien in die hiernamaals

6312 15 Julie 1955

Julle mense kan daarvan oortuig wees dat daar ‘n weersiens in die

geesteryk is. Maar of ‘n weersiens met julle geliefdes julle vergun sal wees

direk nadat julle skei van hierdie aarde, hang af van die graad van

volwassenheid waarin julle eie siele sowel as die siele van julle geliefdes

hulle bevind. Want waar hierdie graad nog nie so hoog is dat ‘n geestelike

aanskoue moontlik is nie, moet dit eers bereik word, wat nog ‘n lang tyd

kan duur.

Eers by ’n bepaalde graad van volwassenheid is die siel in staat om

geestelike indrukke in te neem. Hulle moet dus self in die lig staan om te

kan herken wie hulle nader. Ofskoon ook ’n siel in ‘n laer graad van

volwassenheid sy omgewing ken deur wesens, wat hulle egter nie kan

herken solank die geestelike vermoë om te sien ontbreek nie.

Die saligheid van die wesens bestaan egter nou daarin, dat hulle hul harte

kan uitstort by hulle met wie hulle op aarde noue bande gehad het. En

daarom sal die siele wat hulself reeds as gevolg van hul volwassenheid in

die lig bevind altyd hul geliefdes kan nader en wel, om of met gelyke

volwasse wesens van gedagtes te wissel, of om die nog swakke siele te

help om hoër op te kom.

Dus sal die meer volwasse siele in staat wees om die swakkere siele te

herken, maar nie omgekeerd nie, omdat die swakke siele aangespoor moet

word om te strewe na die lig, terwyl dit nie deur bewys daartoe gedwing

mag word nie. Want dit sal ’n bewys wees as hulle ’n ligsiel nader, wat

hulle herken as iemand met wie hulle op aarde verbind was.

En so is dus die vreugde van die weersiens ’n genade geskenk wat hoort by

die volwasse geestelike, wat daardeur onuitspreeklik gelukkig is en nou van

sy kant af alles doen om die onvolwasse siele te help om geluk te bereik.

Hierdie siele span hulle op die mees liefdevolle wyse in en laat nie na om

hulle voortdurend aan te spoor nie, maar altyd vir hulle nog onherkenbaar

omdat hulle, hulle in dieselfde omhulling en in dieselfde kleed nader. Hulle

verlang na siele waarmee hulle noue bande gehad het en trek hulle aan en

343

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!