03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

versluier en God Self vir hulle tot ‘n vreemde te maak. Dat hierdie

dwaalleer ook aangeneem was, getuig van die verduisterde geestelike

toestand van diegene wat heeltemal sonder Lig is, dat hulle ook geen

vermoë besit om te oordeel nie en daarom goeie werktuie in die hande van

die Satan is, om hierdie leer uit te brei en daardeur die geloof op ‘n manier

in gevaar te bring, soos wat dit selde deur ‘n dwaalleer gedoen is. Want om

te kan glo in één God as hoogs volmaakte Wese, moet die Wese Homself

ook aan die mense so bekend maak, dat hulle Sy volmaaktheid kan insien,

ook moet die verstand van ‘n mens wat na die waarheid soek, kan

klaarkom met begrippe, anders sou daar geen rekenskap van hom geëis

kan word nie.

God is nie tevrede met ‘n blinde geloof nie. Hy vra nadenke om ‘n

standpunt in te neem teenoor elke leer, omdat die geloof net dan lewend

kan word wanneer dit tot ‘n innerlike oortuiging geword het. Maar waar

hierdie moontlikheid van die begin af uitgesluit word, waar ‘n verkeerde

leer aan die mense voorgehou word om dit onvoorwaardelik aan te neem,

kan daar dan slegs ‘n blinde geloof verlang en bereik word, wat vir God

geen waarde het nie, wat eerder skadelik is vir die siel, in die besonder

dan, as die beeld van God wanvoorgestel word en die liefde vir Hom nie

daardeur ontsteek word nie, wat absoluut noodsaaklik is om salig te word.

Amen

Die smal weg

5405 2 Junie 1952

Ek wil in julle woon, Ek wil heers in julle hart, maar met ‘n Liefde wat julle

gelukkig wil stem. Ek wil in julle wees. Hierdie teenwoordigheid van My

maak julle ook tot My kinders, dan het Ek tot Myne gekom en hulle het My

opgeneem. Aan julle, wat as My skepsele op hierdie aarde vertoef, behoort

My hele Liefde. Ek dra sorg vir julle en voer julle op weë wat weliswaar

dikwels vol klippe is en moeilik om af te lê.

Ek lei julle en tog staan Ek by die doel en verwag julle. Julle het dus My

voortdurende hulp en niemand kan sê dat hy nooit My hulp ondervind het

nie. Maar wie My liefdevolle aandring en die roep van My Liefde nie volg

nie, die bly agter. Maar wie My volg ontvang ‘n groot voorsprong en hulle

bereik die doel. Ek Self neem hulle aan My Vaderhand en lei hulle binne in

My huis en die kind het die weg huistoe gevind na die Vader, van Wie hy ‘n

eindelose lang tyd verwyder was deur eie skuld. Hy het die weg terug

gevind omdat hy die enigste weg gegaan het wat na My lei, die kruisweg

van die liefde. Want hierdie weg is nie maklik om te gaan nie, hy bied geen

verlokkinge, geen lus vir die oog, dit is nie gelyk en moeiteloos om te

begaan nie, maar dit moet tree vir tree geloop word omdat dit steil omhoog

voer en die vele hindernisse moet eers weggeruimd word voordat dit

begaanbaar is.

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!