03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

voortkom wat aan die einde van ‘n verlossingsperiode naby aan hulle

volmaaktheid staan, sodat elke tydperk weer opnuut sal kan begin in die

volste harmonie met God en die strewe na die verenging met Hom en daar

word ook steeds die waarborg gegee dat die mense tot volmaaktheid sal

kom, dat hulle as saliges hulself soos die geeste wat in die lig beland, weer

na hulle Vader van die ewigheid sal terugkeer. Amen

Die werksaamheid van slegte geeste - Besetenheid

6480 19 Februarie 1956

Die verlossingsproses van die gevalle geestelike vind so plaas soos wat My

Wysheid dit sedert ewigheid besluit het, want slegs Ek ken die misvorming

van dit wat eens in alle volmaaktheid uit My voortgekom het en daarom is

Ek ook op hoogte van die middele en weë hoe hulle hul vroeëre gedaante

weer kan verkry, hoe die volmaaktheid van weleer bereik moet word.

My doel, wat Ek ook waarlik eens sal bereik, is die vergoddeliking van My

skepsele. Maar die vergoddeliking verg ondenkbare lang tye, vir menslike

begrippe vereis dit ewighede, terwyl die tydsduur vir My van geen belang is

nie, want Ek is alle ewigheid.

Solank die wese se bewussyn afgeneem is, solank die geestelike wat Ek

uiteen laat val het, ten behoewe van die bereiking van sy bestemming, wat

nog die mees verskillende skeppings moet deurloop, ontbreek dit die

geestelike ook nog die tydsbesef. Eers wanneer die sielspartikeltjies, wat by

‘n oerwese hoort weer sy saamgesteldheid sal hê en as 'siel' nou die

menslike liggaam betrek, word die wese ‘ek’ bewus en die tyd word vir hom

nou ook tot ‘n begrip.

Nou hoef die wese, die eens gevalle oergees, nog maar ‘n kort tydjie aan

homself te werk om die verlossingsproses te beëindig, wanneer hy daartoe

bereid sal wees. Maar in hierdie kort tydjie van die aardse lewe kom dit

daarop neer om die doel met alle krag na te strewe, om die laaste reiniging

uit te voer, die siel van alle slakke te bevry wat hom nog aankleef, omdat

hy hom nog in die werksgebied bevind van hom wat die oorsaak was vir sy

val in die diepte.

En die gebied is vol slegte geeste, wesens van die soort wat gefaal het in

die aardse lewe, wat hulle nie tot die wil kon bring om hulself van hom los

te maak nie wat in hulle aard soos hulle heerser lyk en wat vervul is met

haat teenoor al die wesens wat opwaarts streef. Hierdie slegte geeste

omgewe die mense en hulle probeer invloed verkry op die siel, op die

denke, gevoel en wil van die mens. En die mens moet nou met al sy krag

teen hulle kwellinge stry, wat hy egter ook kan met die hulp van Jesus

Christus .

Dus sal die geestelike bose wesens alle slegte eienskappe in ‘n mens

probeer aanwakker en gevolglik kan mens sê dat elke slegte gewoonte,

elke ondeug, elke onedele eienskap die inwerking is op die menslike siel

394

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!