03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verganklik te wees en tot niks sal terugkeer, waaruit hy ook voortgekom

het.

Die sal egter’n onaangename ontwaking vir hom wees, as ook vir almal wat

sonder Christus leef op aarde. En dit sal baie lank duur voordat hulle so

daarvan oortuig word, dat hulle nie vergaan het nie, dat hulle ’n uitweg uit

hul dooie staat kan vind as hulle Hom aanroep, wat hulle op aarde nie wou

erken nie en Hy alleen hul weer die lewe kan skenk. Die dood hoef alleen

maar die oorgang te wees na ’n nuwe onverganklik lewe. Dit hoef in geen

geval die mense te verontrus omdat Jesus Christus hom oorwin het. Want

Hy het die verlossingswerk volbring om die mense te bevry uit ‘n toestand

wat Sy teenstander in die wêreld gebring het.

Maar die verlossingswerk en die opstanding van Jesus word nie opreg

waardeer deur die mense nie. baie het kennis daarvan, maar glo nie daarin

nie en kan daarom ook van die gevolge van die verlossingswerk en die

opstanding geen voordeel trek nie. Dog ’n lewende geloof gee die mense ‘n

vaste vertroue en ontneem hul daarom ook elke vrees vir die dood. En

hulle sal salig ontslaap in Jesus en met vreugde ontwaak by Hom, in die ryk

van lig en saligheid. Want vir hulle is daar vir ewige geen dood meer nie,

vir hulle is daar slegs die ewige lewe. Amen

Regverdiging voor ‘n hof - Openbare belydenis

6619 11 Augustus 1956

Tree na vore My dienare, wanneer dit daarom gaan om My en My leer te

verdedig, want julle sal in situasies gedwing word om My in die openbaar te

erken. Die omstandighede om die daad van Verlossing sal meer en meer in

die openbaar bespreek word. Die lewe van die mens Jesus en Sy aardse lot,

Sy vernederende einde, sal seker moontlik geag word, maar ‘n Goddelike

missie van hierdie mens sal nie erken word nie en daarom sal die geloof in

Hom as Verlosser van die mensdom in alle opsigte verwerp en belaglik

gemaak word om ‘n nie godsdienstige denke in die mense te vestig. En dit

is die tyd wanneer julle na vore moet tree. En elkeen wat deurdring is deur

My Gees sal homself nie kan help nie maar ‘n standpunt namens My en My

naam in neem, aangesien sy innerlike oortuiging hom sal laat praat en dit

ywerig teenstaan en probeer om sy medemens te oortuig. Daarom berei Ek

geskikte instrumente vir My voor, daarom stuur Ek aan hulle die waarheid

en met dit ook die mag van waarneming, want dan sal dit noodsaaklik word

dat hulle na vore kom met hul kennis om die teenstanders met die swaard

van hul mond te bestry. Waar Jesus Christus ook al verlaag word, waar Sy

missie ook al betwyfel word en hierdie twyfel openlik uitgespreek word, sal

julle, My verteenwoordigers op aarde, julle taak herken en volbring. Julle

kan dit doen omdat julle ingelig is oor My plan van Verlossing, omdat alle

samehang vir julle duidelik is en omdat julle met vaste vertroue in Hom

glo, Wie julle van gevangenskap verlos het. Slegs oortuigde besware soos

446

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!