03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tot deur julle begrypelike gedagtes of weerklink as ‘n hoorbare Woord in

julle hart. Maar ook op die indirekte manier deur die tussenkoms van ‘n

bode kan Ek My Woord tot julle laat kom, as Ek die salige wesens in die

geesteryk gelukkig wil maak, wanneer hulle tussenpersoon mag wees

tussen My en julle, want die stuur van krag uit My beteken ook vir hulle ‘n

toenemende saligheid.

In die laaste geval ontvang julle dus My Woord deur My ligbodes, wat egter

aan die Woord op geen enkele wyse afbreuk doen nie omdat dit nie kan

verander solank dit uit die geesteryk kom nie, d.w.s. nog nie deur menslike

wil ‘n verandering ondergaan het nie. Maar die mense moet goed rekening

daarmee hou dat Ek alleen My Woord spreek en die suiwere waarheid

stuur, wat die mense in kennis stel van My Wil en wat hul die insig verskaf

oor hul verhouding tot My en hul aardse opdrag.

Maar nie alles wat julle ontvang uit die geesteryk kan as My Woord

bestempel word nie, want My Woord is die suiwerste waarheid en kan dus

as My direkte uitstraling alleen verder gelei word deur wesens wat self in

die lig staan.

Daar is egter ook wesens wat hulle wil uiter ofskoon hulle self geen insig

het nie, of slegs ‘n geringe mate van kennis besit. Ook hulle het die

moontlikheid om hulle aan die mense op aarde verstaanbaar te maak deur

die oorbring van gedagtes, of deur ‘n medium wie se wil en liggaamlike

funksie hulle gebruik om hulle te uiter. Dog hierdie “mededelinge” moet nie

met My Woord verwar word nie, die mense mag dit nie as My Woord

aanvaar nie en dit is derhalwe nie as werking van My Gees in die mens te

bestempel nie. Want My Gees kan alleen onder bepaalde voorwaardes

werksaam wees. Die “mededelinge” uit die geesteswêreld kan egter deur

elke mense verneem word wat hom maar daarop instel om met die

geesteryk in verbinding te tree, om te luister na die influisteringe van die

wesens wat hulle manifesteer met goeie, of minder goeie bedoelings.

Hierdie wesens kan wel ook waarheid oorbring, maar daar is geen waarborg

dat hul uitinge suiwere waarheid is nie omdat hierdie wesens hulle op

geheel verskillende vlakke van volwassenheid bevind, maar die mens self

kan die graad van volwassenheid nie beoordeel nie. Sulke uitinge kan nooit

as Goddelike openbaringe gekenmerk word nie. Baie eerder kan ware

Goddelike openbaringe daardeur in gevaar gebring word, as die mens nie

suiwer oordeelsvermoë besit om kennis uit die geesteryk te kan onderskei

en te skei nie.

Om My Woord direk of deur ligbodes te kan ontvang is in die eerste plek die

wil om My te hoor ‘n vereiste, want Ek laat My Stem nie in die hart van ‘n

mens hoor sonder sy bereidheid om My te ontvang nie, omdat dit die geloof

aan My werksaamheid in die mens deur My Gees bewys. Bowendien moet

‘n lewenswandel in liefde die hart tot ‘n waardige opnamevat van My Gees

gereed gemaak het. En ook moet die mens wat My Woord ontvang

daarmee vir My en My ryk arbei.

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!