03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

toestand wat pas by sy afwys wat dan egter geen vrye toestand meer

genoem kan word nie. Die siel word 'geoordeel', beteken dus: hy word

daarheen geplaas waar hy volgens sy wil tuishoort.

Elke mens word op ‘n stadium My woord aangebied en elkeen kan dit hoor

waar openlik gepraat word oor My en My ryk. En ook hulle wat buite ‘n

kerklike gemeente staan benader Ek met die woord, wat dus al ‘n sekere

afweer teenoor My het en dit, omdat hulle dikwels nie op die regte manier

aangespreek word nie. Ander mense word weer deur gesprekke of deur die

lees van boeke op My en My woord oplettend gemaak, of hulle word deur ‘n

regstreeks innerlik aanspreking in hul gedagtes so gestuur dat hulle hul

met My besig kan hou. Dus probeer Ek op elke manier toegang te kry tot

die harte van die mense om hulle aan te spoor om na My woord te luister,

waar en hoe dit ook al verkondig word, maar alleen die vrye wil van die

mens bepaal of en hoe My woord op hom inwerk.

Eens egter sal die uur van verantwoording kom, die uur waarop die

toestand van die siel openbaar word en hierdie staat verwys hom dan

onherroeplik na die sfeer wat by hom pas. En dan is hulle geoordeel, omdat

My orde altyd weer tot stand gebring moet word. Geseënd is almal wat na

My en My woord luister, wat hul bes doen om so te lewe soos dit My Wil is,

soos wat dit hul deur My woord duidelik word. Geseënd is hulle, want ook

hulle word geoordeel, maar vir hulle sal die gerig die uur van die

ongekende saligheid binnegaan beteken. Ook aan hulle word die sfere

toegewys wat ooreenstem met hul volwassenheid. Maar My woord het hul

‘n kleed van lig besorg, sodat hulle nou in ‘n onvermoede volheid van lig

mag verkeer sonder om te vergaan en lig is geluksaligheid.

Begryp, dat dit nie ‘n onbarmhartige regter is wat sy amp uitoefen en die

siel in die duisternis gooi nie, maar dat dit ‘n selfgekose lot is wat elke siel

tegemoet gaan. Dat egter ‘n harde pynlike lot deur die aanneem en nalewe

van My woord afgewend kan word en dat daarom dus die 'woord self' elke

siel sal oordeel. In volle geregtigheid sal die gerig plaasvind, want elke

gedagte, elke werk, die regte en die verkeerde liefde alles word openbaar

en bepaal sodoende die lot van elke aparte siel. As My woord deur ‘n mens

aangeneem word, dan vind reeds op aarde ‘n omvorming van die siel plaas,

hy hoef dan die gerig nie te vrees nie, omdat dit hom alleen maar lig en

saligheid sal bring, terwyl daarenteen die afwys van My woord die

duisternis van ‘n siel vergroot, sodat hy heeltemal gebrekkig die geesteryk

betree, dus ook sy lot nie anders kan wees as troosteloosheid en kwelling

nie. Amen

Die verhouding van kind tot Vader

6800 7 April 1957

Julle kom weer in die ware verhouding tot My te staan, wanneer julle My as

julle Vader beskou, nie alleen as julle God en Skepper van ewigheid nie.

531

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!