03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

opgee en vooruitgaan volgens My Wil. Hierdie toestand sal vir ‘n lang tyd

voortgaan. Tydens hierdie periode sal baie van die gevalle geeste voltooid,

na My terugkeer. In daardie tyd sal Ek baie "kinders" wen. Dan sal hulle

geluk en ook Myne geen grense ken nie, omdat Ek weet dat elkeen wat

gevalle is na My sal terugkeer. My Ewige plan van verlossing sal suksesvol

wees. Maar tog sal hierdie toestand op die nuwe aarde weer verander. Meer

en meer siele, wat deur die skeppings van die aarde gegaan het, sal

geinkarneerd wees en die begeerte vir die materie sal weer deurbreek. Eers

gering maar later sal dit meer en meer groei en die begeerte van die

mense vir materiële dinge sal die kettings van My teenstander losmaak,

omdat die mense hulle nie teen Hom sal verset nie. Maar My liefde sal nog

die geestelike voortdurend help. Daar sal weer ‘n stryd om siele wees en

die vrye wil van die mense moet besluit welke meester hulle wil dien.

Die nageslag sal ook van Jesus Christus vertel word, die Goddelike

Verlosser. Hulle sal daarom nie hulpeloos aan My teenstander oorgelaat

word nie, maar sal oorgee aan hom omdat hulle geloof in My, as God en

Skepper nie sterk genoeg is nie. Ek sal ook My invloed op hulle deur die

stem van die gewete uitoefen. Maar dit sal nie meer die paradysagtige

situasie wees nie. Daar sal ’n innerlike stryd vir die mens wees en die

verleidinge van My teenstander sal nie faal om te kom nie. Die stryd om te

bestaan sal groter word. Dit sal meer verdraaglik wees vir hulle wat getrou

aan My bly en hul liefde ontwikkel. Dan sal My boodskappers van Lig hulle

ook ondersteun, gedeeltelik deur geestelike beïnvloeding, gedeeltelik

geinkarneer as mense onder hulle, as hulle net sal luister en konstant in

kontak met My bly.

solank die liefde regeer sal die mense vordering maak met hul volwasse

wording. Solank die liefde regeer sal My invloed op mense sterk wees. Dan

sal hulle nie hoef te vrees om terug te val in die diepte nie. Vir My

teenstander is die geveg teen die liefde tevergeefs. Amen

Die breë en die smal weg

6359 19 September 1955

Die weg wat julle op aarde gaan, kan heerlik, aangenaam en ryk aan

genoës wees, maar ook baie moeisaam en swaar en meestal kies julle die

maklike gelyk weg en geniet van alles wat die weg julle aan vreugde en

genot bied. Julle deins terug vir die weg wat baie moeisaam is en vra nie na

die eindbestemming van die weg wat julle gaan nie. Vir die oomblik is dit

vir julle voldoende om die heerlikhede te kan geniet, wat die breë weg julle

beloof, maar julle dink nie daaraan waar hy heen lei nie.

Steeds egter draai daar ‘n smal weg af en steeds staan daar op die splitsing

bodes wat julle toeroep en vermaan om die weg te gaan wat wel nie gelyk

is nie, inteendeel ‘n klim vereis en waarvoor julle krag moet gebruik om dit

te klim. Die bodes belowe julle egter ook ‘n heerlike doel, hulle verseker

360

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!