03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar die leed is nog maar die enigste middel, die leed kan ‘n seën vir julle

wees wanneer dit julle tot rede bring sodat julle julself sal moet verander,

voordat dit te laat is.

My Liefde wil nie dat die mense ly nie, maar My Liefde wil julle deur weinige

leed ‘n onmeetlik lange lydensweg bespaar, want Ek is op hoogte van die

mate van kwellinge en wat Ek nog op aarde oor julle gaan laat kom om

julle verandering te bewerkstellig, is onbeduidend te noem teenoor sulke

kwellinge. Maar die verharde harte van die mense is nie anders te tref as

deur oorgrote nood nie.

En daarom moet daar so ‘n nood kom, as Ek nog ‘n paar wil wen, ook

wanneer julle mense nie sal kan begryp dat Ek oor alles swyg wat die

mense mekaar aandoen, of wanneer Ek Self die mense hard aangryp deur

gebeurtenisse, veroorsaak op natuurlike wyse. Ek laat baie toe, want

hierdie nood op aarde sal spoedig ophou. Maar die nood van die siele wat

nie die weg na My vind nie, sal weer eindeloos lang tye duur.

Julle sal eendag sekerlik by My beland, maar wil julleself die tyd wat julle

ver van My afstaan, die tyd van rampspoed, wat die gevolg is van die

verwydering van God, verleng? Terwyl dit tog vir julle moontlik is om dit

nou op hierdie aarde al te laat ophou!

Ek besweer julle dringend: Glo hierdie woorde en keer in julself. Laat julle

gedagtes maar net vraend dwaal in die oneindigheid, sodat julle

opheldering kan verkry oor wat julle dink nie geglo kan word nie. En

waarlik, Ek sal aan julle vrae gehoor skenk, Ek Self sal julle vasgryp en

julle help om die korrekte weg nog voor die einde te gaan, die weg wat na

My en die ewige geluksaligheid voer. Amen

Die verkryging van vryheid in die huidige tyd tot die

Einde

6700 28 November 1956

Vir ewig nog, kan die boeie van die gevangenskap julle druk, maar julle kan

ook in ‘n baie kort tydjie daarvan verlos word, want aan julle staan waarlik

alle middele ter beskikking deur die goddelike Verlosser Jesus, Wie vir julle

gesterf het aan die kruis. Besef dat julle nog eindelose tye sal moet smag,

as julle nie gebruik gaan maak van die barmhartigheid van Sy

verlossingswerk nie, wanneer julle nie julle toevlug sal neem tot Hom, Wie

alleen julle boeie kan losmaak nie. En besef dat julle tydens die lewe op

aarde kennis daarvan kan neem, welke weg julle moet gaan, om julle

uiteindelike vryheid te verwerf.

Soos julle wat volledig sonder bekendheid met Jesus en Sy verlossingswerk

julle gang gaan, kan julle Hom ewemin aanroep om hulp. Maar die kennis

word elke mens aangebied, al is dit ook op heel verskillende wyses en die

weiniges by wie dit nie deurdring nie, omdat die volwassenheid van hulle

siele nog nie die graad bereik het, wat tot voleinding op aarde kan lei nie,

489

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!