03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

midde die aardse gewoel bevind, Ek wyk tog nie van julle sy nie, steeds

maar wagtend op die oomblik waarop julle opmerksaam word op My, dat

julle julself vrywillig onder My beskerming sal stel, dat julle te midde van

die wêreldse vermaak, tog julle nood sal voel en dan uitkyk na My, Wie

julle volg en Wie julle kan help. Ek hou nie op om My aan die mense te

openbaar nie. Selfs wanneer die resultaat slegs baie power is, wanneer dit

nouliks te bespeur is, skenk Ek aandag aan die geringste wil om nader aan

My te kom en dan sal Ek nooit meer van sy sy wyk nie.

My Liefde bring My daartoe om julle nie op te gee nie, selfs wanneer julle in

die grootste onverskilligheid deur die aardse lewe gaan en nie ‘n

verbintenis met My soek nie. Maar Ek dwing julle wil nie om My aan te hoor

nie en daarom is My woorde maar sag en nie opdringerig nie, sodat julle dit

nie maklik sal kan hoor, as julle geen ag op My sou slaan nie. Dit klink nie

so hard soos die stem van die wêreld weerklink nie, wat daarom julle hele

opmerksaamheid kry. En omdat julle wil homself na My toe moet wend,

kom Ek nooit opvallend op die voorgrond nie, maar Ek laat dit ook nie aan

kontak ontbreek nie. Ek dring julle sag op weë waar julle eensaam en swak

na hulp omsien om dan te voorskyn te kan kom en julle My hulp aan te

bied.

Geeneen van julle mense laat Ek gaan, solank hy My nog nie gevind en

herken het nie en omdat daar nie veel tyd meer oorbly voor die einde nie,

moet die mense ook op korter weë gedeeltes aflê en dit is veel swaarder en

moeisamer om te gaan, omdat Ek wil dat hulle My leiding nodig het en

daarom vra. Die slae van die noodlot sal toeneem; die mense sal nog deur

veel nood en ellende heen moet gaan, omdat hulle, verder as ooit, van My

verwyder is, selfs wanneer Ek hulle oral te voet volg. Tot aan die einde van

hul lewe gee Ek hulle nie op nie en My aansporing om hulle uit hul

onverskilligheid te ruk, sal steeds heftiger wees, maar hoe hulle daarop

reageer, bepaal Ek nie, maar eens is hul lot deurslaggewend in die

geesteryk. Want hulle wil is en bly vry en selfs My oorgrote Liefde bepaal

nie ‘n wil wat beslis vir die dood nie, terwyl hy tog ‘n ewige lewe vir

homself kon verwerf het. Amen

Genademiddele - Die weg met God

6340 27 Augustus 1955

Daar is nog tyd vir genade, Ek probeer nog om julle deur allerlei middele

tot ommekeer te beweeg of tot volmaaktheid te bring, maar julle wil mag

nie heeltemal weerspannig wees nie. As julle teen My in opstand kom, teen

julle lot en teen alles wat julle nog tot heil moet strek, dan is My

genademiddele sonder uitwerking en dan is ook julle lewe in gevaar, die

lewe van die siel, want hy val ten prooi aan die geestelike dood.

Julle moet julle na My Wil voeg, julle moet insien dat julleself magteloos is

en sonder om weerstand te bied julle oorlewer aan Hom, wat mag het oor

355

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!