03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

uitwerking het in die hiernamaals, kan dit alleen met liefde tegemoed

gegaan word.

Die siele in die hiernamaals moet baie liefde betoon word, wat as ‘n

geneesmiddel op die siek siel werk, waardeur hulle gesond kan word as die

skenking van liefde aan die siele nie verminder word nie. Ook die mees

verstokte siele in die duisternis word deur die liefde straal verander, al is

hulle in die begin onwillig. Maar wat hulle eenmaal as ‘n weldaad aanvoel

gee hulle nooit meer op nie.

Die liefde is die mees doeltreffende wapen teen die teenstander, waarteen

hy nie kan standhou nie en die ontvlug hy. Hy sien liewer van sy slagoffers

af voordat hy homself deur die liefde straal laat aanraak.

Daarom, stry teen die liefdeloosheid, weet dat dit tot die verderf lei terwyl

werke in liefde julle die ligryk bied. Weet dat julle deur die liefde ook hulle

die lig kan bring wat nog in die duisternis smag as gevolg van hul

lewenswandel op aarde, wat arm aan liefde of liefdeloos was. Alleen die

liefde kan hul hulp bring en hul kettings los maak, alleen die liefde kan julle

almal salig maak. Amen

Regverdigheid - Vereffening in die hiernamaals

5323 24 Februarie 1952

Daar is regverdigheid en daar is ‘n vereffening, is dit nie op aarde nie dan

in die ryk hierna, waar die siel oes wat hy gesaai het. Julle mense moet

weet dat niemand hom iets kan toe-eien wat hom nie toekom nie, dat hy

rekenskap moet gee vir iedere sent en elke dubbeltjie en dat hy moet

betaal vir alles wat hy onregmatig geneem het.

Mense, weet, dat Ek julle nie kan kweitskel nie, omdat Ek’n regverdige God

is. Dat julle julself met ‘n groot skuld belas as julle glo dat julle ongestraf

kan sondig. Eenmaal kom die dag van vergelding vir elkeen wat sonder

gewete leef, omdat hy nie aan My as ’n regverdige God glo nie en daarom

sonde op sonde stapel.

Die aardse lewe is vir julle almal spoedig verby en wat oorbly is alleen die

geestelike. Maar wee diegene wat niks kan wys nie, hulle sal arm en naak

daar aankom en in groot ellende en duisternis rond dwaal. Dit is die

vereffening van ’n lewe op aarde as dit nie na My wil geleef was nie, met in

ag neming van die gebod van liefde tot My en die naaste. As die mense

slegs aan hulself dink en so geleef het dat My teenstander plesier daarin

gehad het, as hulle in wêreldse genot swelg en hul hartstogte en luste die

vrye loop laat neem het.

Wie op aarde slegs aan hulself dink sal hier verlate ronddwaal en niemand

sal hom liefde betoon soos hy self hulle op aarde, wat sy hulp nodig gehad

het, gebrek laat ly het. Hy moet dan tot op die sent terugbetaal, omdat

niemand die skuld vir hom kan betaal behalwe Jesus Christus, aan Wie die

siel wat sonder liefde geleef het egter nie glo nie.

92

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!