03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

het dan in vervulling sal gaan en alles sal gebeur soos in Woord en skrif

geskryf staan. Amen

Doel van die aardse lewe: Die verandering van wil

en karakter.

5303 26 Januarie 1952

Julle mense moet deur ‘n proses van herlewing gaan of julle sal ongeskik

wees vir die geesteryk, die gebied van lig. Dit beteken dat julle manier van

lewe op aarde nie die nodige volwassenheid het om in die koninkryk van lig

te woon nie. Julle het ‘n heel ander houding nodig om ‘n aanvaarbare

bewoner van die geesteryk te word en julle moet hierdie staat op aarde

bereik, wat inderdaad moontlik is. Daarom moet julle deur ‘n bepaalde

proses van transformasie gaan wat julself moet doen.

Julle karakter kan nie deur dwang verander word nie, dus word julle staat

aan die einde van julle aardse lewe bepaal deur julself en sal beantwoord

aan julle bereidheid om julle siele te verander om julle liggaam ontvanklik

te verlaat of steeds omring deur digte lae wat die uitstraling van lig nie kan

verdra nie. Maar wie weet dit? Wie dink daaroor na wanneer hy ingelig

word en neem dit ernstig om sy karakte te verander?

Elke persoon moet homself reinig, hy moet sy foute, swakhede en slegte

gewoontes verwerp en nederigheid, sagtheid, vreedsaamheid, geduld en

medelewendheid aanleer; elke persoon moet homself in liefde vorm om al

hierdie deugde in hom te kombineer, dan sal hy homself sodanig verander

het dat hy in die koninkryk van lig toegelaat kan word, dan sal sy

geaardheid vergoddelik wees, dan het hy homself aan My fundamentele

aard aangepas en daardeur Myself toelaat om met hom te verenig, want

alles wat ons skei sal bewustelik verwyder wees. Die transformasie van sy

karakter is die weg wat tot My lei, dan het hy sy aardse doel bereik en kan

die laaste swaar bedekking afwerp sodra hy sy liggaam verlaat om dan

ewig geluksalig as ‘n geestelike wese te lewe. Slegs dan sal die ware lewe

begin. Laat hierdie woorde lewend in julle word: Die ware lewe begin vir

julle wanneer julle die koninkryk van lig ingaan. Alles voorafgaand aan dit

is slegs die trapleer, die voorbereidingstyd vir die daadwerklike lewe

gewees, wat egter tydens die voorbereidingstyd verwerf moet word. Julle

mense werk gretig en onverskrokke vir julle aardse lewe aangesien julle dit

alleen as belangrik ag en julle beskou dit as die doel self. Maar julle

oorweeg nie die ware lewe nie, omdat julle nie in ‘n voortsetting van die

lewe na die dood van julle liggaam glo nie.

O, julle is dwase. Die doel van julle lewe is iets heeltemal anders as om

slegs te werk vir die welsyn van julle liggaam. Julle word gereeld hieroor

ingelig, maar julle glo dit nie en daarom verander julle ook nie julle

karakter nie en dit is julle val. Want as julle nie geskik is om die koninkryk

van lig in te gaan en Ek julle nie kan en wil vernietig nie aangesien julle uit

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!