03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek evalueer altyd slegs die mens se wil om by My aan te sluit en sy

bewustelike inspanning om hom van My teenstander los te maak. En

ooreenkomstig sy wil sal die bron, wat die lewende water aan hom moet

verskaf, vir hom toeganklik gemaak word. Dit is die volvoering van die

geestelike doop, want daarvandaan af sal die lewende water onophoudelik

stroom. Dan verleen elke Woord van My lig en krag aan die siel, dan sal

elke omhulsel wat nog die siel omring oplos, die siek siel sal genees die

swak siel sal sterk word, die doop sal ‘n transformasie veroorsaak, in ‘n

verandering van die geestelike gebied wat die siel nou in woon. Hy het

bewustelik die koninkryk van My teenstander verlaat en in My koninkryk

ingegaan, Hy kan nou deur My Gees verlig word omdat sy wil dit aanvaar,

hy het tot lewe gekom en so ook ‘n geskikte houer geword waarin Ek My

Gees kan giet. En streef met verhoogde begeerte na My, hy soek na

eenheid met My omdat hy My erken en die terugkeer na My word voltooi,

hy is en bly nou ewig Myne. Amen

Die ware Arts vir die siel

6778 7 en 8 Maart 1957

Alle siekes benodig genesende medisyne, as hy wil herstel en sy liggaam

weer fris en kragtig laat word, om sy pligte op aarde te kan vervul. En so

ook het die siek siel behoefte aan ‘n “heilsaam medisyne" wat hom help om

kragtig te word om ook die taak te kan vervul wat hom vir die aardse lewe

gestel is. Hy is siek en swak wanneer hy die lewe as mens begin en het ‘n

weg na omhoog voor hom waarvoor hy krag nodig het.

Daarom moet hy genesing gebring word, hy moet hom aan ‘n dokter en

helper toevertrou wat sy siekte ken, wat hom die ware medisyne kan

toedien waardeur hy weer gesond kan word. Hy moet kragtige voedsel

gebruik om ook in krag toe te neem om die klim omhoog te kan aflê. En

daar bestaan ‘n Dokter wat hom waarlik kan help, Wie al sy lyding en

swakhede ken en Wie vir alles die ware medisyne gereed hou: Jesus

Christus, die Heiland en Verlosser van sonde en dood.

En daar bestaan ‘n genesende voedsel, wat Hy die siek siel gee: Sy woord

wat die siel plaas in die toestand dat hy nou vol krag die weg omhoog kan

gaan, wat hom die doel laat bereik ten behoewe waarvan hulle hulself op

aarde mag beliggaam. Want die Woord is die brood wat uit die hemel kom,

wat die Goddelike Liefde uitdeel met seënende hande wat waarlik alle siek

siele gesond laat word, as dit met dank uit die hand van Jesus Christus die

Skepper en Vader van ewigheid aangeneem word, wanneer die siel hom

daarmee laaf wanneer hy in waarheid eet en drink van die ‘vlees' en

‘bloed’, die woord, wat as ‘n stroom van Gods genade onophoudelik stroom

en vir almal toeganklik is wat honger en dors ly, wat siek en swak is en

brood en wyn nodig het om weer kragtig te word.

521

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!