03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gee om moedig op te tree teen dwaling en leuen. En met ‘n heldere Gees

sal hy insien waar dwaling en leuen is, hy sal die suiwere waarheid

daarteenoorstel en hom nie in die war laat bring deur openlike teenstand

nie, deur vyandighede of vervolging nie, hy sal onverskrokke stry met die

swaard van die mond, tenvolle oortuig dat hy self in die waarheid vas

staan.

Sulke knegte het Ek nodig op aarde, wat niemand vrees nie en vir hul Heer

deur die vuur gaan. Ek het mense nodig met ‘n sterk geloof en ‘n vaste wil,

met ‘n absolute liefde vir die waarheid en besef van die groot geestelike

nood en waar Ek sulkes vind, verrig Ek, om te begin, die voorbereidende

werk, om aan hulle die waarheid te stuur en hulle met die missie wat vir

hulle bestem is, vertroud te maak. Ek lei hulle op tot ware vreeslose

verdedigers, Ek verlig Self hul gees sodat hulle duidelik insien waar en

wanneer hul ingryp nodig is, waar en wanneer hulle teenoor die leuen staan

om dit openlik te brandmerk.

Teen hierdie taak is nie elke arbeider in My wingerd opgewasse nie, omdat

die vyandige mag al te sterk geword het, omdat die mense hul goed voel in

die onwaarheid, omdat dit hulle ‘n maklik lewe veroorloof, terwyl die

suiwere waarheid selfoorwinning vra, wat hulle nie wil doen nie. Daarom

moet My kneg in die besef hiervan sonder konsiderasie die gevolge van ‘n

onware denke en ook die gevolge van dwaallere blootlê en hy mag nie

daarvoor bang wees om die verdedigers van die dwaling die waarheid in hul

gesig te sê nie.

Want goeie saad kan nie gesaai word en tot bloei kom, voordat die akker

gereinig is van onkruid nie, wat tot niks dien en onverbiddelik uitgeroei

moet word.

Die waarheid moet en sal sy baan breek en daarom wil Ek elkeen wat die

waarheid uitdra seën en sy arbeid vir My en My ryk ondersteun, soos Ek

trouens ook sy aardse weg wil gelyk maak, sodat hy hom ongehinderd aan

sy arbeid kan wy waarvoor Ek hom uitgekies het. Amen

U Ryk Kom

5336 14 Maart 1952

My Ryk is nie van hierdie wêreld nie. Ag daarom die aardse wêreld baie

gering, word slegs in sovere daarmee gekonfronteer soos julle aardse

lewenstaak dit verg, maar streef onophoudelik na My Ryk, wat buite die

aardse wêreld te vinde is.

My Ryk is die Ryk wat ewig voortduur, terwyl die aardse wêreld vergaan

met die dood van julle liggaam; maar julle sal My Ryk al op aarde kan

besit, as julle julself afwend van die vreugde en goedere van die wêreld en

julle gedagtes verhef na My, wanneer julle dit stuur in die oneindigheid, om

My te vra en julle oop te stel vir My antwoord. Dan betree julle al die

geesteryk, wat eens julle blyplek sal wees, dan is die geesteryk vir julle

98

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!