03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

staat is om hulle vir ‘n kort tydjie van hom los te maak nie. Want My

teenstander het hulle vas in sy mag en hulle sal moeilik van hom loskom,

indien hulle nie gehelp word deur liefdevolle voorspraak nie, deur die

aanroep van Jesus, dat Hy self hulle mag help. Julle sal My te alle tye kan

roep en Ek sal julle hoor, want Ek wil julle verlos uit sy boeie, maar nie julle

gevangenskap verleng nie.

Dink aan die einde en dink aan die toekoms van julle siele. Roep tot My om

hulp. Dit moet My voortdurende aansporings tot stand bring, dat julle in

verbinding bly met Die Een Wie julle alleen kan help, dat julle, julle blikke

en uitroepe hemelwaarts kan rig en julle steeds bewus is en bly dat julle

nie vir ewig op hierdie aarde sal leef nie. Amen

Die kenmerk van die kerk van Jesus

6445 6 Januarie 1956

Die werksaam wees van My Gees is die kenmerk van die kerk wat Ek Self

op aarde gestig het en steeds moet Ek dit julle weer sê dat julle alleen

daaraan My kerk herken. Dat julle eers dan aanhangers van die kerk van

Jesus is as die Gees in julle kan werk, as julle denke verlig is, selfs al is

julle nie geroep om buitengewone dinge te presteer nie. Want ‘n verligte

denke bewys dan die krag van My Gees, wat hom egter eers dan kan uiter

as die voorwaarde vervul is. Wanneer julle onbaatsugtig werksaam is in

liefde en so die verbinding tot stand gebring het van die geestesvonk in

julle, met My die Gees van die Vader.

Dan sal julle geloof ook lewend kan word, want die liefde in julle het dan

die geloof tot lewe gewek, waardeur die Gees in julle nou helder en duidelik

insien welke leerstellings volgens die waarheid is, waarvoor julle dan ook

met oortuiging teenoor julle medemens uitkom. Solank julle egter nog in

dwaling leef, solank julle geloof alleen ‘n vormgeloof sonder lewe is, solank

werk die Gees nog nie in julle nie en solank kan julle ook nie sê om te

behoort aan die kerk van Jesus, wat Ek Self op aarde gestig het nie.

Die feit dat julle mense dit nie weet nie, of as dit julle vertel word nie wil

glo nie, bewys dat julle nog nie tot My kerk behoort nie. Dit bewys dat julle

Gees nog nie gewek is nie en dit bewys dat julle aardse lewenswandel nie

met liefde vervul is nie. Want anders sou julle denke vanself verander en

julle sou die waarheid van My Woorde kan insien.

Spoor julle tog ernstig aan tot ‘n lewenswandel in onselfsugtige liefde, want

dit is die eerste voorwaarde om die geestesvonk in julle te laat ontvlam,

sodat hy in julle werk, dat hy julle insig in die waarheid skenk. Maar hou

nie aan uiterlike vorme vas nie. Hou daar nie aan vas wat onverligte mense

julle vertel en wat hulself weer van onverligte mense gehoor het en nou

onbuigsaam as waarheid verdedig nie. Wees tog nie tevrede met

leerstellings wat julle voorgehou word nie, maar dink eers daaroor na

381

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!