03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gaan kom, want die tyd is vervul wat julle toegeken was om julle geestelik

te vervolmaak. Amen

Die siel verwissel van blyplek by Die dood

6817 29 April 1957

Die siel is julle eintlike ek wat onverganklik is en wat slegs van blyplek

wissel by die dood van die liggaam, wat die gang op aarde beëindig het om

in ‘n ander sfeer verder volwasse te word, as die siel nie volhard in verset

teen My nie, anders sal dit in die diepte sink.

Hierdie gedagte moet julle dus verbly, dat julle geen dood te vrees het nie,

dat julle voortleef al moet julle die aarde verlaat en dat daardie lewe baie

mooier en verblydender is as wat die aardse lewe ooit vir julle kan wees.

Julle moet vol goeie hoop die dag tegemoet gaan waarop julle uiterlike

omhulsel van julle eintlike ek weggeneem word, waarop al die gewig van

julle afval en julle maklik en onbekommerd kan beweeg en kan opgaan na

julle ware vaderland, wat julle heerlikhede bied wat julle julself nie kan

voorstel nie.

Julle moet jubel en juig omdat daar vir julle geen dood meer is nie, sleg

julle siele kry ’n ander blyplek wat hom oneindig verbly.

Waarom vrees julle die dood of sien julle met ‘n gevoel van onbehae die

einde van julle aardse lewe aan? Waarom is die dood vir julle ’n

verskrikking? Waarom maak dit julle angstig, terwyl dit in waarheid slegs ‘n

oorgang is na ‘n ander sfeer? Dit is omdat julle onbewus voel, dat julle nie

reg leef nie en julle siele nie die lig ontvang wat elke vrees van hom sal

wegneem nie.

Want die mens wat My gebooie van die liefde vervul, wat dus na My wil

leef, ondervind geen vrees vir die dood nie. Hy verlang eerder om sy

aardse omhulsel kwyt te raak, omdat hy ’n verlange het na sy ware

vaderland. Want die liefde het in hom ’n helder lig ontsteek, sodat hy nou

al sien dat hy later in My nabyheid sal wees waar hom geen smart en pyn

of droefheid meer oorkom nie, waar hy veilig voel in My liefde.

En hierdie geluksalige sekerheid kan alle mense hê, dat hulle ‘n moeilik

bestaan vol smart, by hul dood verwissel met veiligheid. As hulle met

hierdie doel voor oë hul aardse lewe sou aflê, as hulle steeds die innerlike

stem sal volg wat hul duidelik My wil te ken gee. As hulle al op aarde die

ware verhouding tot My vind, hul God en Vader van ewigheid.

Die gedagte dat alles weg is met die liggaamlike dood, is reeds die beste

bewys dat die lewenswandel van die mens nie na My wil is nie. Want

hierdie gedagte is ingegee deur die vyandige gees wat die mense wil

verhinder om tot ware insig te kom en hy daarom die verlang na ‘n

wêreldse lewe probeer vergroot.

Die mense glo nie aan die onverganklikheid van hul self nie, hulle stel vir

die siel dieselfde begrensing as wat vir die uiterlike omhulsel bestaan.

537

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!