03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

staat te wees om tussen hulle te kan onderskei, want dit sal moeilik wees

om dit te begryp. Omdat baie valse Christusse en profete sal opstaan, soos

voorspel was, wat ook ‘n teken van die eindtyd is. Vervolgens sal hulle ook

op dieselfde manier veg, daarom sal hulle hulself as boodskappers van bo

voorstel, hulle sal die woorde van Christus gebruik en die toekoms aan

mense voorspel, maar hulle is verteenwoordigers van die een wat teen die

waarheid veg, om mense verkeerd te lei sodat hulle die waarheid nie meer

kan herken nie. Dus moet julle nie altyd na hierdie valse Christusse en

profete buite die geestelike lewe soek nie, want die verteenwoordigers van

misleide leerstellings in die geestelike organisasies is self valse Christusse

en valse profete. Elkeen wat vae misleidende verklarings aanbied moet

ingesluit word, as ookal diegene wat probeer om die suiwer waarheid te

verhinder om aan mense gegee te word, dus almal wat vervormde onderrig

aanhang en die vryheid van mense se gedagtes beperk, deur dit van hulle

te weerhou wat ‘n ophelderings effek kon hê.

Alles wat onwaar is, is die werk van valse Christusse en profete en om ‘n

onweerlêgbare onderskeid te maak vereis ‘n opregte wil vir waarheid, wat

ook bereid moet wees om op te gee wat die persoon altyd aanvaar het, as

dit nie aan die waarheid voldoen nie. Daarom kan julle julself slegs teen die

dade van die teenstander van God tydens die laaste dae vóór die einde

beskerm as julle julself in die veilige hande van God plaas, Wie die ewige

waarheid is. As julle tot Hom met ‘n opregte wil vir waarheid bid, dat Hy

julle moet beskerm teen valsheid en dan julle oë en ore oopmaak. Dan sal

julle emosioneel herken wat julle kan aanvaar of moet verwerp. Dan sal

valse Christusse en valse profete julle nie met ‘n bedrieglike lig kan

verblind nie. Dan sal die toename van ‘n sagte gloed in julle hart julle die

versekering gee dat julle in die waarheid leef en dan sal julle ook hierdie

waarheid met oortuiging handhaaf en sy saak tydens die laaste stryd op

hierdie aarde steun en julle sal ware verdedigers van Christus wees. Amen

Geloofstryd

5779 30 September 1953

Die geloofstryd staan nog voor julle en vir hierdie stryd wil Ek julle

gewapend sien. Daarom is dit eerstens My groot sorg om julle geloof te

versterk en kennis aan julle te verskaf wat aan julle duidelikheid sal gee

oor dit wat voorlê en wat nog voor die einde sal kom.

Maar julle moet aan die einde glo om alles te verstaan en om ook die

geloofstryd te kan begryp wat vir elke mens van groot betekenis is. Dit sal

nie alleen ‘n stryd wees wat na enige tyd sal eindig met ‘n oorwinning van

die een of ander strydende mag nie. Dit sal ‘n stryd wees wat die

aanhangers van Satan sal voer teen Jesus. ‘n Stryd waar dit nie gaan oor

aardse besittings nie, maar oor geestelike rykdom. ‘n Stryd waarin die siele

sal moet beslis aan watter kant hulle hulself wil stel. Want ofskoon daar

203

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!