03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

goddelike Gees in die mens. En dit is op sy beurt weer te herken aan 'n

verligte denke, die insien van die waarheid, die besef van die doel van die

menslike lewe, ‘n sterk geloof en die daaruit voortkomende buitengewone

werke, soos die genesing van siekes, die afwending van groot aardse nood,

die binnenstroom van Gods Woord of die gebied van die elemente tot nut

van die medemens maak.

Steeds sal daar ‘n krag aan die lig kom wat van Goddelike oorsprong is as

'n mens die geestelike wedergeboorte bereik het en die mens behoort dan

ook tot die kerk van Jesus, wat buite elke kerklike organisasie staan maar

mense van elke denominasie tot sy lede tel. Hulle is ‘n geestelike

gemeenskap van alle diepgelowige mense en hulle Hoof is Jesus Christus

Self, met Wie elke lid in innig kontak moet tree om in Sy kerk opgeneem te

word.

Want Sy kerk is iets lewends, dit is geen dooie vorm wat vir die wêreld

maar in naam bestaan en geen Gees in hom het nie. Sy kerk is op ‘n

lewende geloof gebou wat deur die liefde tot lewe gewek word. Daarom is

liefde en geloof die eerste voorwaarde om tot Sy kerk te behoort, om welke

rede daar ook in elke geloofsrigting mense aan Sy kerk behoort wat ‘n

lewende geloof het wat voortgekom het uit die liefde tot God en die naaste.

Al die mense verenig Jesus Christus in Sy op aarde gestigte kerk en Hy

kenmerk hom met die gawe van die Gees, maar elkeen na volwassenheid,

bekwaamheid en bestemming van sy arbeid op aarde vir Sy ryk. En ooral

waar Gods Gees werk staan ‘n pilaar van Sy kerk, wat onoorwinlik is en sal

bly, tot in alle ewigheid. Amen

Verlossende hulp vir siele in die hiernamaals van die

kant van die mense

5178 25 Junie 1951

Daar worstel tallose siele in die hiernamaals om hoër te kom en hierdie

siele bevind hulle in die uiterste nood. Hulle kragteloosheid maak dit

onmoontlik vir hulle om hoër te gaan en die besef van hul kragteloosheid

kwel hulle oneindig omdat hulle nie weet hoe hulle dit kan oorkom nie. Die

gebrek aan kennis is hul ongeluk, want volgens die wet van ewigheid kan

hul alleen dit gegee word waarmee hulle wil toestem en na die wil word hul

gegee. Wil hulle lig hê dan ontvang hulle dit, maar as hulle die weldaad van

die lig nie ervaar het nie, ervaar hulle ook geen verlange na die lig nie.

Hul ellendige toestand bestaan daarin dat hulle onophoudelike ly en die wil

om hul toestand van lyding te verander, kan hulle nie opbring nie, as hulle

tenminste nie hulle wil gebruik om op te staan teen God en hul lot nie en

vreeslik tekere gaan in hul omgewing nie. Hierdie siele is reeds in ‘n helse

toestand omdat hulle deur die kragte van die hel voortdurend opgesweep

word en daardeur is daar vir hul verandering en strewe na bo nog ‘n

ondenkbare lang tyd nodig.

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!