03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Soos ‘n wolkformasie sal die nood verdwyn, as julle julself vol vertroue aan

die hemelse Vader oorgee en julself aan Hom en Sy barmhartigheid

toevertrou. Julle het so 'n seker middel om elke nood te oorheers, julle hoef

maar net julle nood aan Hom voor te lê en Hom innig vra om hulp en julle

sal gehelp word. Maar die vaste geloof moet julle vooraf laat volwasse

word, sodat Hy julle kan help en Hy wil help. So 'n geloof verdryf elke

nood. Maar om dit te bereik moet julself van Sy teenwoordigheid bewus

wees: Julle sal in so ‘n innige verbinding met Hom moet staan, dat julle

nooit die gevoel sal hê om alleen te wees nie, inteendeel, julle sal Hom,

julle Vader van ewigheid, steeds langs julle voel en dan ook heeltemal

daarvan oortuig wees, dat Hy julle help.

‘n Lewe sonder stryd, sonder nood van aardse of geestelike aard, sou julle

nie vooruit help in julle geestelike ontwikkeling nie, want slegs deur stryd

word julle krag gestaal, slegs teenoor weerstand bewys die krag homself en

word ten slotte oorwinnaar. Daarom is aardse nood nie uit te skakel nie, dit

is in ‘n sekere sin maar net ‘n beproewing van kragte om dit te ontplooi,

waardeur julle moet gaan om sterk te word in die geloof. Want julle sal

groot geloofskrag nodig hê in die komende tyd, waar slegs die mens kalm

en seker sal bly, wat deur ‘n sterk geloof so vasstaan, dat hy homself altyd

onder die hoede van die Vader in die hemel voel en daarom meester is oor

alles wat kom.

Daar gebeur niks in julle lewe of Hy weet dit en niks kan julle oorkom

sonder Sy Wil nie; wat daar egter oor julle kom is Sy Wil en is steeds die

beste vir julle siele. Prent hierdie woorde diep in julle geheue, dan sal julle

julself steeds gelei voel deur die liefde van die hemelse Vader en geen

oomblik sal julle twyfel aan Sy hulp as julle in nood is nie. Alles is goed

wanneer julle gedagtes op Hom gerig is; Wie maar net julle roep

verlangend tegemoet kom om julle helpend te kan bystaan. Hy wil dat julle

julself na Hom wend, Hy wil julle vaste Begeleier wees, Hy wil om raad

gevra word in al julle node, hetsy geestelik of aards, Hy wil julle altyd help,

maar kan dit slegs doen as julle deur julle geloof aan Hom, julle ook vry

uitgespreek het vir Hom. Dan egter is julle onder veilige hoede, dan sal

julle ook die swaarste noodlot tegemoet kan gaan, dit sal vir julle ten beste

wees, julle sal aards gehelp word en geestelik sal julle die grootste seën

behaal uit alles, wat die Vader oor julle stuur om julle vir ewig te wen.

Amen

Die wil word beoordeeld, ook as die daad nie

uitgevoer kan word nie.

5378 29 April 1952

Die wil word beoordeel, ook as die daad nie kan uitgevoer word nie. Maar

steeds moet julle gesê word dat die wil nie alleen deur woorde uitgedruk

kan word nie, maar dat Ek die wil op homself beoordeel. Alles wat julle in

106

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!