03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

en die ander deur die vroulike aspek beheer word. Maar volmaaktheid

vereis ‘n volle balans van beide beginsels, nie een kan meer of minder wees

nie. Slegs dan sal die staat van volmaaktheid bereik wees, daarom kan ‘n

volmaakte wese of androgeen of manlik en vroulik ineen genoem word. Die

manlike beginsel moet homself tenvolle in lyn bring met die vroulike en

vice versa, slegs dan sal die wese ooreenstem met My aard. Hy sal My

beeld word. Hierdie riglyn sal of reeds bereik word op aarde of dit sal

plaasvind in die geesteryk, waar die wese voortdurend aan toetse

onderwerp sal word waarin die manlike en vroulike beginsels hulle

beurtelings moet bewys. Daarom is dit heeltemal onbelangrik of die wese

op aarde as man of vrou beliggaam is, omdat die in lyn bring met die

teenoorgestelde beginsel onherroepelik moet plaasvind. Nietemin, dit word

nie bedoel op ‘n aardse-waarneembare manier in soverre dat die manlike of

die vroulike, die kenmerkende eienskappe van die ander moet verwerf nie,

maar die in lyn bring is ‘n tenvolle geestelike saak. Dit is die integrasie van

‘n persoon met die Goddelike wet, wat daarom ook verskillende grade van

willskrag vereis en dit makliker vir één persoon en moeiliker vir ‘n ander

persoon kan wees.

Vervolgens is daar inderdaad ‘n verdeling van die geslagte op aarde maar

in die geesteryk dien die eie aardse vorm slegs as ‘n aura wat die wese

omring en ook om die individu te identifiseer. Derhalwe kan mens oor ‘n

hegte verhouding van geestelike wesens praat wat dieselfde graad van

volwassenheid het en tot mekaar aangetrokke voel. Maar mens kan nie van

‘n vereniging tussen verskillend geslagte praat asof elke individu volkome

androgeen is nie. Nietemin, waar die in lyn bring van die verskillend

beginsels nog nie plaasgevind het nie sal die kenmerkende eienskappe van

die verskillend geslagte ook duideliker wees, wat besonder merkbaar is in

die gebiede waar die skeiding van die aardse-fisiese wêreld nie tenvolle

plaasgevind het nie.

Maar sulke geslagtelike verskille bestaan nie in hoër gebiede nie en daarom

is dit verkeerd om van verhoudings te praat wat soos die tussen ‘n man en

‘n vrou op aarde is, omdat die salige eenheid van twee wesens op

geestelike eendersheid gebaseer is, op dieselfde graad van volwassenheid

en volledige geestelike ooreenstemming. Dit sal altyd meer oorwegend

onder wesens wees wat beide beginsels innerlik in hulself in lyn gebring het

en wie se geluksaligheid daarom ondenkbaar is wanneer hulle met

eenderse wesens assosieer om saam te skep en te werk.

Maar die wese se aardse vooruitgang word nog voordelig nog nadelig

beïnvloed deur ‘n man of ‘n vrou te wees. Die weerstand teen My kan ewe

sterk wees en die oorgawe aan My kan deur beide gedoen word. Die

skeiding van die manlike en vroulike beginsel is slegs om dit makliker te

maak vir almal om die Goddelike orde te aanvaar, waarmee die kenmerke

van volmaaktheid makliker aanvaar word. My wysheid kan ongetwyfeld

hierdie beoordeling doen en daarom gee Ek elke mens sy uiterike vorm wat

539

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!