03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

daarna streef. Die wil om dit te ontvang, is ‘n vereiste wat eers deur die

mens self vervul moet word.

Wanneer dit gebeur het, sal hy absoluut gelei word na die waarheid, sy

denke sal verlig word en hy sal valsheid van waarheid duidelik kan

onderskei. Amen

Gedagtes is uitstraling uit die geesteryk

6843 1 Junie 1957

Geen mens ken sy lewenslot en geen mens kan dit bepaal nie. Maar elke

mens weet dat sy lewe op hierdie wêreld nie ewig duur nie, dat hy die

volgende dag reeds opgeroep kan word, dat hy ook deur slae van die

noodlot verras kan word, wat hy nie kan afkeer nie. Dog hierdie stellige

kennis benut maar baie weinig mense deur vir die lewe te werk wat hierna

kom, na die lewe in die geesteryk, wat ewig duur. Hulle benut dit nie omdat

hulle nie van ‘n lewe na die dood oortuig sy nie. Dit is egter ook onmoontlik

om hulle ‘n bewys daarvan te gee, want dit sou die hele aardse lewensweg

nutteloos maak, waarvan die doel ‘n geheel vrye wilsbeslissing is, ‘n bewys

sal egter lei tot die uitoefen van dwang op die wil.

Daarom is die mense dan na reg op hul self aangewys, hulle gaan deur die

aardse lewe sonder om presies te weet van ‘n sin en doel, maar kan tog tot

‘n duidelik insig kom as hulle daarna strewe. Want die mense kan dink.

Hulle het ‘n gawe saamgekry vir die tyd van hul aardse lewe, die

denkvermoë en ook ‘n verstand om die gedagtes te kan verwerk en die

waarheid daarvan te onderskei, want hulle kan hul besig hou met regte

maar ook met verkeerde gedagtes. Dit is ook ‘n bewys dat hul vanuit twee

kante gedagtes gestuur word, dit bly egter aan hul self oorgelaat aan welke

gedagtes hulle voorkeur gee.

Die gedagtes van hulle is dus geen eie produk wat die mens uit homself

voortbring en dit na buite laat straal nie, maar dit stroom homself eers toe

as krag uit die geesteryk. Julle moet egter weet dat met die liggaamlike

dood vir julle die denke nie ophou nie, maar dat dit vir die ek-bewuste

siel die saamhorigheid met God aantoon in soverre, dat hulle in die staat

van volmaaktheid Sy geestelike uitstraling in die vorm van gedagtes

ontvang. in die onvolmaakte toestand daarenteen kry die teenstander van

God invloed op die ek-bewuste wese, ongeag of hulle nog op die aarde

vertoef of in die ryk hierna is.

Die denke hou dus nie op nie, dit kan alleen verward of geheel verkeerd

wees as die graad van volwassenheid van die siel nog laag is en God’s

teenstander groter invloed het as God Self, Wie Hom nooit deur dwang laat

geld nie, maar wag tot die wese self hom aan Hom oorgee.

Die gedagtes is dus iets geesteliks, meer of minder volgens die waarheid,

maar tog steeds uitstralings uit die geesteryk, wat daarom ook as kragte

gesien kan word, met ‘n goeie of slegte uitwerking, volgens hul plek van

546

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!