03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar dit is begaanbaar, omdat ‘n Leier julle voortdurend by staan, julle

beskut en ondersteun, julle krag gee as julle wil op gee. Hy spreek julle toe

vol Liefde, Hy neem julle las af wat julle dra, Hy lei julle sorgsaam oor

gevaarlike klippe heen, Hy is voortdurend julle Begeleier. Sodoende kan

julle die doel bereik op voorwaarde dat julle die goeie wil daartoe het.

Nou is dit vir julle ook moontlik om julle blik op die breë weg te rig en

hierdie breë weg kan maklik vir julle begerenswaardig lyk, want hy is

omsoomd met vreugde en genietinge van velerlei aard. Die lieflikste beelde

lok die wandelaar om ‘n sprong te waag van die smal moeilik begaanbare

weg na die breë lokkende pad, waar baie hulle te buite gaan aan wêrelds

genot. Die versoekinge is baie groot en menigeen kan dit nie weerstaan

nie. Hy verlaat die moeitevolle weg en hy word altyd hulp gebied om na die

breë weg oor te gaan, want oral staan gestaltes wat vir hom wink, hom die

hand bied en hulle verheug om die wandelaars nader te kan lok. Die breë

weg voer egter nie na dieselfde doel nie, dit voer na omlaag, so seker as

wat die smal weg omhoog voer.

Die beeld maak julle duidelik dat die laaste doel te bereik is deur

selfoorwinning. Dat dit ‘n sekere stryd kos met julself en met die

moeilikhede wat hul voordoen. Die laaste doel kan die mens dus alleen

bereik as hy alle moeilikhede nie ag nie, as hy sy oog na Bo rig waarheen

Ek hom aantrek as die heerlikste doel. Dan dra Ek Self hom so, dat sy

voete die hindernisse nie raak nie, dan sien hy dit nie, veeleer rig hy sy blik

op My, wat My Hande na hom uitsteek waaraan hy kan vashou en wat hom

lei tot aan die einde van die weg.

Hoe verskillend is die lewe egter van hulle wat op verskillende weë gaan,

hoeveel vreugde en wêreldse genietinge kan die een laat sien, hoeveel

ontberinge, lyding en moeite die ander. Vol afwisseling verloop die dae vir

die een, terwyl die ander alleen nood sien by hom en by ander en hy buiten

sy eie las dikwels nog die van die medemens dra, omdat die liefde hom

daartoe dring. Maar eenmaal kom die vergelding en dit sal wees soos die

mens dit self verlang en hoe hy sy verlange bewys het. Geestelike goedere

sal ontvang word deur hulle wat na die geestelike gestreef het, wie Ek Self

by al hul moeite nie vergeet het, maar hulle tegemoet gaan. Hulle wat

egter die breë weg bewandel sien plotseling dat hulle in die diepte eindig.

En die diepte sal almal opneem, want hulle het aaneen na benede gegaan,

die weg, wat aanvanklik wel met goeie voornemens geplavei was, wat

egter vinnig opgegee was omdat die verleidings alle goeie voornemings laat

verdwyn het, want die sonde neem hand oor hand toe, daar waar My

teenstander kan inwerk op die siel van die mens. Want die breë weg is deur

hom aangelê met die doel om die mense ten gronde te rig.

En so word julle deur twee magte aangelok, maar julle kan self kies, na wie

julle wil gaan. Julle kan My kinders word, julle kan egter ook sy kinders bly.

Dit is die keuse wat julle op aarde moet neem. Dit is ‘n uitermate

verantwoordelike besluit, want dit bepaal julle hele ewigheid. En daarom

112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!