03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie, veeleer sou julle hom bystaan asof hy volledig blind was en alles

vergeet wat hy julle ooit aangedoen het.

En aan die siel van julle medemens sal julle altyd moet dink, wanneer hy in

julle geen liefde kan wek nie. Die kwellinge van die siel is onvoorstelbaar en

so’n siel wek medelye by My op en Ek sou hom wil help. Maar Ek kan die

vrye wil nie aantas nie, Ek moet homself sy weg laat gaan, maar julle sal

hom liefde kan gee en daardeur so op die mens inwerk, dat hy ook liefde in

hom laat ontbrand en sy groot geestelike nood daardeur verminder word.

Julle sal dus daar kan help, waar Ek in ‘n sekere sin magteloos is om die

vrye wil van die mens nie in gevaar te bring nie. En dit is reg deur julle

gedoen wanneer julle die medemens wat nog in sonde gebonde is, ophelp

tot wat julle al bereik het, want My genade het julle gehelp toe julle nog

swak was, My genade wil ook diegene help wat nog onder is, maar My

teenstander hou hulle nog vasgebind.

En julle sal moet help om die kettings los te maak, julle moet My die Vader

van ewigheid, in liefde die kinders teruglei wat verdwaal is, julle sal hulle

moet help om dieselfde te bereik wat julself gevind het deur My Liefde en

My genade. Amen

‘n Beskrywing van die hiernamaals is slegs d.m.v.

beelde en vergelykings moontlik

5441 18 Julie 1952

Alles wat Bo julle aardse lewe is sal ‘n misterie vir julle bly, selfs al word dit

vir julle deur die goedheid en liefde van julle Hemelse Vader verklaar, want

dit kan slegs op ‘n begryplike wyse vir julle uitgelê word solank julle op

hierdie aarde vertoef. Julle kan julself ondanks alle uitleg slegs ‘n

voorstelling vorm in soverre dit met julle begripsvermoë en julle insig

ooreenkom en hierdie kennis probeer julle ook toe te pas op die gindse

wêreld wat vir julle nog gesluit is.

Maar julle dink nie daaraan hoe onnoemlik begrens julle kennis is en hoe

onbeskryflik klein en ook armsalig hierdie aarde is wat julle op woon nie, in

vergelyking met al die, heerlikhede van vele ander skeppinge in die ryk van

God. Julle dink nie daaraan dat alle moontlikheid van vergelyking, om julle

mense ‘n volledig begrip te kan gee van die bo-aardse wêreld, julle

ontbreek nie.

Daarom is dit ook onmoontlik om julle opheldering te gee wat geheel

volgens die waarheid is. Julle kan slegs vergelykings en beskrywings

ontvang waarin julle kan sien dat presies soos op aarde, daar ook volgens

wette geleef moet word, dat die Goddelike ordening in die geesteryk

onvoorwaardelik gevolg moet word, as die opwaartse ontwikkeling ook in

die hiernamaals wil voortgaan. Verder is dit onmoontlik om geestelike

indrukke te verduidelik aan mense op die aarde of dit by benadering te

verklaar. Daar is geen woorde te vind vir dit wat die wesens in die

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!