03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

karakter en moet Ek derhalwe ook elkeen van My kinders anders hanteer

om hom vir My te wen, om sy liefde vir My te verwerf. want dit is My doel

dat hy My sy liefde skenk. En daarom dwing Ek hulle nie, maar gee hulle

hul vryheid, want dwang kan slegs tot gehoorsaamheid uit vrees lei, nooit

egter tot gehoorsaamheid uit liefde nie.

Ek verlang egter vurig na die liefde van My kinders en daarom verloor Ek

nooit My geduld nie, selfs wanneer My plan om hulle terug te voer lang tye

verg. Ek sal steeds rekening hou met die wil van elkeen van My skepsele,

want eens sal hulle vry vir My kies, eens sal die liefde tot My deurbreek, hy

sal sy wil aan My onderwerp, hy sal na My Liefde verlang en My Vaderliefde

sal sy kind tot Hom trek en hom nou ewig nie meer laat gaan nie.

Amen

Totale ontbinding van die aarde - Vergeesteliking

5655 19 April 1953

‘n volledige ontbinding van die aarde word nog nie beplan nie, maar die

totale hervorming van die aardoppervlak, wat prakties gelykstaan met ‘n

volledige vernietiging omdat niks wesenliks ontsien word nie, maar elke

vorm opgelos word om die geestelike daarin vry te maak met die doel om

dit ‘n nuwe vorm te gee.

Die totale omvorming van die aardoppervlak staan dus vir alle skeppings

gelyk aan die algehele vergeesteliking van die aarde, maar die tydstip van

die vergeesteliking het nog nie gekom nie, omdat die aarde nog moet dien

as verblyfplek vir die nog onvolmaakte geestelike om volwasse te word.

Solank dus die geestelike wat tot volwassenheid moet kom die aardse

skeppings nodig het, solank sal ook die aarde as stoflike wêreld bly

bestaan. Maar steeds wederkerende veranderinge sal nie uitbly nie en dit

na gelang die graad van volwassenheid en die wil van die geestelike wat op

die aarde volmaaktheid moet bereik.

Vir die aarde het egter steeds dan die tyd van die einde gekom, wanneer

so'n hervorming plaasvind, omdat dan vir al die geestelike, hetsy

beliggaam in die mens of nog gebonde in die vaste vorm, ‘n nuwe tydperk

begin. En omdat die verskillende ontwikkelingsfases ook verskillende

moontlikhede nodig het en hierdie deur Gods Liefde en Wysheid altyd so

geskape word, soos dit die meeste sukses belowe. Die mense ontbreek

egter die kennis van die afsonderlike ontwikkelingsperiodes en dit in die

besonder in die laaste tyd voor die einde van elke tydperk, omdat die lae

geestelike peil van die mense veroorsaak deur hul liefdeloosheid, ook

onwetendheid beteken, met as gevolg ook ‘n totale onbegrip vir so'n

aangebiede kennis.

Die mense stel hulle onder die einde van die aarde ‘n geheel vergaan van

die aardse materiële wêreld voor. Maar die tyd is vir ewighede nog nie in

sig nie. Elke ontwikkelingsfase omvat egter ‘n bepaalde tyd, dit begin met

176

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!