03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gevaar is vir julle siele, dat julle siele daarom moet waak, om nie sy lewe te

verloor nie.

Ek kan julle altyd alleen dit aanbied wat julle siele help. Maar as julle My

middele nie aanneem nie, dan sal julle siele siek en ellendig bly en hom

nooit in ‘n geestelik lewe kan verheug nie. Dit sal julle dus nie baie help as

julle My woord wel aanhoor maar julle geen moeite doen om dit na te lewe

nie. Want eers as julle volgens My woord begin werk deurdat julle My

gebooie van die liefde vervul, eers dan kan julle ook My krag ontvang. Eers

dan wanneer julle in liefde werk word julle met My liefdeskrag vervul en dit

beteken genesing vir julle siele, dit beteken ‘n lewe in lig en krag. En

daartoe sou Ek julle almal wil help, daarom vermaan Ek julle almal

dringend dat julle My woord in julle hart oorweeg en ook daarna handel.

Ek vermaan julle om nie ligweg met die lewe van julle siele om te gaan nie,

maar hom onverwyld die krag te laat toekom wat hom help om gesond te

word. Ek vermaan julle om Myself om hulp te vra as dit julle nie wil geluk

nie, as julle te swak is om julle wil te verwesenlik. Ek verskaf julle die

nodige krag as julle julself maar vol vertroue tot My wend, as julle My in

julle hart aanroep en My julle swakheid belei. Want Ek is julle Arts, Ek is

julle Helper, Wie julle nooit eensaam aan julle lot oorlaat nie en Wie almal

wil red wat siek is na liggaam en siel. Amen

Die aardse doel: die vervulling van die gebooie van

die liefde

6086 22 Oktober 1954

Julle almal is ‘n opdrag gestel en almal vervul dit na eie wil, want elke wil is

vry. Dit is egter nodig dat julle hierdie opdrag ken en hierdie kennis kom

tot julle deur My Woord, wat nou wel kan aangehoor en opgevolg word,

maar ook verwerp kan word. Maar julle sal self ook, daarmee

ooreenkomstig, die gevolge dra. Wie doen wat My Wil verlang, vervul My

Wil, dus ook sy aardse opdrag en hy kan dus ook van ‘n geestelike

vooruitgang praat.

Maar ook die aards gesinde mens moet weet dat hy hom eens moet

verantwoord vir sy val. Dat hom nie verniet die Woord as verkondiger van

My Wil aangebied word nie, dat hy dit ter harte moet neem, as hy sy

aardse opdrag wil vervul. Hy moet weet dat sy lewe nie ewig voortduur nie

en dat hy die kort aardse lewe moet benut vir die ewigheid. En benut wil

sê: Die vernaamste, My gebooie van die liefde vervul waardeur hy hom nou

ook My Liefde waardig maak en krag ontvang om aan homself te werk, om

die werk aan sy siel te verwesenlik, wat die doel is van sy aardse bestaan.

Almal wat moeite doen om in die liefde te lewe sal ook weet dat hulle nie

sommer, of sonder doel op hierdie aarde gesit word nie, maar dat daarmee

die bereik van ‘n doel verbind is en hulle sal ook ernstig na die doel moet

strewe, na die vereniging met My. By wie die liefde egter nie tel nie, wie

296

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!