03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Jesus beliggaam het op aarde, om dit aan die mense, wie eens geestelik

afvallig van My geraak het, te vergemaklik om die vroeëre sonde weer goed

te maak.

Die mense is ver van My af, die mense is dus die geestelike wat eiewillig

van My weggegaan het; nie Ek het die geestelike verdoem nie, maar hulle

het in vrye wil op die diepte afgestuur, waaruit Ek hulle weer omhoog wil

bring, maar hulle nie, teen hul vrye wil, in ‘n ander sfeer kan verplaas nie:

Ek was en is en bly ewig die God van Liefde en selfs My geregtigheid word

deur My Liefde vol erbarming oortref, Hy wat ‘n weg gesoek het om die

Geregtigheid voldoening te verskaf en tog die skepsele tegemoet te kom,

sodat hulle Hom weer kon nader, wanneer hulle die wil daartoe het. En My

Liefde sal Hom ewig inspan om die siele uit die diepte te verlos wat self

verdwaald is; My Liefde sal ewig hom ‘n helpende Hand uitstrek, Wie alleen

maar vasgegryp hoef te word om uit die diepte te kan ontvlug, want Ek is

geen bestraffende, geen verdoemende God nie. Ek is ‘n God van Liefde en

Barmhartigheid, Hy wat hom ewig alleen maar gelukkig wil maak wat eens

uit Sy Liefde voortgekom het. Amen

Die oorwinning van die materie

5594 3 Februarie 1953

Julle moet daarvan bewus word dat alles verganklik is en dat julself netso

‘n verganklike liggaam het. Dat julle alles sal moet agterlaat wanneer die

uur van skeiding van die aarde gekom het, dat slegs julle siele dan sal bly

bestaan. Maar wel in dieselfde gesteldheid wat julle hom op aarde gegee

het. Julle moet self bewus word dat hy dieselfde houding, wat julle as mens

tot die wêreld gehad het, saamneem na die ryk in die hiernamaals. Dat hy

in die ryk dus net so sal hang aan die materie of dit verag soos wat hy dit

op die aarde gedoen het. Dat ‘n buitengewoone leedvolle toestand egter

dan sy lot sal wees wanneer slegs die materie sy verlange en begeerte was,

wat hy nou moet agterlaat en arm en ellendig die ryk hierna ingaan.

Daarenteen, hoe heeltemal vry en geluksalig sal hy nie wees as geen

aardse dinge hom belas het nie, wanneer sy strewe en begeertes op aarde

reeds geestelik gerig was.

Mense, besef tog dat die wêreld julle slegs skyngoedere kan besorg wat nie

blywend is nie. Dat julle julself egter tot slaaf daarvan maak wanneer julle

dit nie oorwin en as skyngoedere erken nie. Die hebsug na aardse goedere

is die grootste gevaar vir die menslike siel en die hebsug is sterk by die

mense op hierdie aarde en groei steeds meer, hoe nader dit aan die einde

kom. Die mense is heeltemal verblind in hulle gees en hulle denke is

verward. Hulle ywer en werk slegs vir wêreldse goedere, maar slaan geen

ag op hulle siele, wat hulle gebrek laat ly en tog bly alleen hy bestaan

wanneer al die ander verdwyn en vergaan het. En tog word die mense

onophoudelik gewys hoe nutteloos hulle doen en late is, welke lot hulle

151

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!