03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

verskillende vorme ingelyf en die ontwikkelingsgang begin weer opnuut.

(hernude kluistering) En as mens van My afgevalle siel het hy nou sy sonde

van afvalligheid veelvoudig vergroot en moet nou begryplikerwys meer ly

as in die afsonderlike ontwikkelingstadia van die voorafgaande periode.

Maar tog is My onbegrensde liefde ook nou aan die werk om hierdie siel te

help om opwaarts te gaan, sodat hy nou ook weer aan die einde van die

aardse weg te staan kom onder die wet van "jy moet" en die siel wat

homself teruggevind het, homself weer in die vlees kan beliggaam, met die

doel om die laaste wilsproef op hierdie aarde te deurstaan.

Hierdie siel kan wel later na sy voltooiing op ‘n heeltemal ander aardse

lewensweg wees en terugkyk op dit wat hy in die voorafgaande periode

was, tog is hy dieselfde geestelike wese sodat hy homself egter eers herken

in ‘n bepaalde toestand van lig, waarin aan hom die herinnering aan vroeër

gegee word. Die siel wat na sy liggaamlike dood die hiernamaals ingaan,

bly wat hy is en kan steeds hoër en hoër styg. Hy kan met en in vereniging

met gelykgesinde geeste ontelbare wesens op die aarde en ook in die

geesteryk salig maak. Hy bly egter steeds dieselfde wese en sy “Ekbewussyn”

sal hy nie meer verloor nie.

Sink hy egter in die diepte, dan word ook sy denke verward. Hy herken

homself nie meer nie en kan by ‘n totale wegsinking weer tot vaste

substansie verhard, dus weer die ontwikkelingsgang begin in ‘n nuwe

skepping van die aarde.

Slegs in ‘n bepaalde graad van volwassenheid herken die wese homself.

Hierdie graad van volwassenheid word bereik, sodra die siel homself kan

beliggaam as mens. Om welke rede dus die mens ‘n helder “Ek-bewussyn”

het wat die siel ook nie meer verloor nie, tensy hy weer in die diepste

duisternis terugval waarin hy homself nie meer herken as dit wat hy is en

wat hy was nie.

Ek bring vir My al die geestelike weer byeen wat eens verlore gegaan het.

Ek wil hulle weer net so terugwen soos wat hulle van My uitgegaan het. Ek

wil vry, in hoogste volmaaktheid staande en van liefde gloeiende engele

aan My Hart druk en Ek sal die doel bereik, ookal sal Ek ewighede daarmee

gemoeid wees, want My Liefde, Wysheid en Mag is onbegrens en nooit sal

My Wil om te skep stop nie, tot ook die laaste geestelike wese verlos is en

My kind geword het. Amen

Gebed in gees en in waarheid - Vroom gebare

5069 22 Februarie 1951

Op vrome gebare slaan Ek geen ag nie, want hulle is slegs ‘n uiterlike

pronkgewaad wat die blik in die hart moet teëhou. Wie waarlik innig aan My

dink en met eenvoudige, nie aanstellerige woorde tot My spreek, is elke

seremonie, elke uitwendige bewoënheid of uiterlike gebaar vreemd. Die

hart het so-iets nie nodig nie, hy wend homself regstreeks tot My en roep

My sy node of ook sy liefde en verering toe en Ek verneem elke gedagte

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!