03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

deurstaan, faal hulle; omdat hulle nie in die waarheid staan nie, want hulle

het te min liefde en daarom nog die waarheid kan ontvang of herken.

Julle My dienaars moet daarom besonder aktief wees, omdat baie

geleendhede hul nog sal aanbied en julle kan geestelik opbouend besig

wees onder hulle wat deur twyfel oorval is en onbekwaam is om te

onderskei en julle advies nodig het. En julle sal slaag om die swakkes van

geloof te versterk en julle sal slaag om enkeles in julle kamp te trek, julle

sal duidelike en begrypelike informasie gee, wat My aan hulle sal voorstel

as ‘n liefdevolle God en Vader, wat slegs ‘n vaste geloof vereis om in die

uiterste by hulle te staan en hulle die krag gee om tot die einde te volhard.

Amen

Die dwaalleer van die sieleslaap

6541 6 Mei 1956

Dit is ‘n baie verkeerde gedagte om te dink dat die siel van die oorledene

slaap, tot die oordeels dag toe. Hierdie gedagte wys ’n algehele

onwetendheid oor die ontwikkelingsproses van die siel; en toon aan dat

julle verhouding teenoor My nie reg is nie, anders sou julle nie so verkeerd

kan dink nie, want dit bewys dat julle geloof in ‘n ewige lewe nie aanwesig

is nie. omdat ‘n doodse slaap nie aangeneem kan word as "lewe" nie.

Hierdie foutiewe gedagte is ’n groot nadeel vir alle siele wat reeds oorlede

is, omdat gebed vir hierdie siele agterweë bly en hul daarom nie die hulp

verleen word, wat alle siele so bitter nodig het nie.

Maar die mense wat hierdie sienswyse hul eie gemaak het en verkeerd

onderrig word, moet nie aan hierdie dwaling bly vashou asof dit evangelie

is nie. Want hier is die invloed van My teenstander duidelik te sien, wat

gebede vir hierdie siele wil verhinder omdat so 'n gebed hulle help om vry

te word, wat hy probeer teë gaan.

Maar al word die waarheid teenoor hierdie dwaalleer gestel, die mense

neem dit nie aan nie en neem nie die enigste weg wat hulle duidelikheid

kan gee nie. Hulle moet slegs in opregtheid na My kom om opheldering, as

hulle hierdie dwaling wil regstel, maar die weg neem hulle nie en daarom

bly hulle leef in hul dwaling.

Die siele van sulke mense wat oorlede is, is in groot nood as niemand hulle

in gebed onthou nie. Ook kan die mense op aarde nie vanuit die geesteryk

op hoogte gebring word met die waarheid nie, omdat hulle nie glo aan ‘n

verbinding van die ligwêreld met die aarde nie en daarom nie in gedagtes

hulle oorgee om kennis te ontvang nie.

Vir hulle geld alleen die menslike lewe op aarde tot die dood en hul

voorstelling van ‘n EWIGE slaap van die siel tot met die "laaste oordeel"

bewys alleen dat hul alle kennis oor die verlossingsproses van die

geestelike, oor My wese wat Liefde, Wysheid en Almag is en oor die

Verlossingswerk van Jesus ontbreek.

415

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!