03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

met hulle wil verbind. Dan is elke verkeerde of aardse beïnvloeding

onmoontlik en is die hart geopen vir geestelik goed wat binnestroom en wat

altyd volgens die waarheid is.

Sodra die mens die samehang ken, van die aanstraling d.m.v. gedagtes

van wesens uit beide ryke, sal hy homself as hy dit ernstig meen,

ondersoek en beskerm teen gedagtegolwe wat nie goed vir hom is nie.

Want die wil van die mens is deurslaggewend welke wesens by hom

binnekom. Die wil verseker hom egter ook die waarheid, sodra sy wil hom

na die wesens toekeer wat in die lig staan en nou die reg het en die opdrag

van God, om hom lig te verskaf.

Geestelik goed wat so ontvang word om dit aan die medemens deur te gee

is ‘n amp met groot verantwoordelikheid, wat ook alleen die mense mag

uitoefen wat van ernstige wil is om alleen die suiwere waarheid te ontvang

en te wil versprei.

Aan hierdie wil word altyd voldoen en daarom word die onwetende kragte

toegang belet, as die mens hom vir die in ontvangs neem van die waarheid

aan die geestelike kragte oorgee. Dan sal hy beskerm wees teen elke

dwaling omdat God Self almal seën wat na die waarheid verlang en dit wil

verbrei en omdat Sy Seën ook die suiwere waarheid waarborg, dus

beskutting is teen misleiding beskutting teen die kragte van die duisternis.

Amen

Geloof stryd - Antichris - Teenoorgestelde arbeid

5719 9 Julie 1953

Daar moet kragtig daarteen gegaan word wanneer die Antichris sy laaste

werk begin, naamlik om aan alle geestelike strewes ‘n einde te maak.

Wanneer hy openlik teen Jesus opstaan, wanneer hy poog om elke geloof

uit te roei en sodoende sy gesindheid duidelik as teen Jesus gerig

herkenbaar maak. Dan moet alle kragte in die Hemel en op aarde aktief

raak, want dan begin die swaarste stryd wat die volgelinge van Jesus ooit

beleef het.

Dan begin die laaste geloofstryd wat die einde inlui en met die grootste

hardheid en brutaliteit gevoer word, omdat Satan self teen Jesus sal

opstaan om Hom tot ‘n val te bring en homself op sy troon te verhef. Maar

dan sal alle dienare van Jesus op aarde ook groot ondersteuning ondervind

van die kant van die ligwêreld, want dan moet ywerig gearbei word om alle

aanvalle van die vyand te weerlê, om Jesus Christus openlik te verkondig

en Hom voor die wêreld te bely.

Dan word daar geen verborge spel meer gespeel nie, dan sal dit duidelik

word wie in Jesus glo en Hom liefhet; wie so sterk is dat hy Jesus Christus

as sy enigste Meester erken en nie die bevele van die teenparty vrees nie.

En dan sal elke verkondiger van die Goddelike liefdesleer - die woord van

Jesus - dubbel geseënd wees, want dan verrig hy ook ‘n baie noodsaaklike

183

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!