03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die bevordering van julle volmaaktheid. In die ewigheid is die aardse-lewe

slegs ‘n kort onderbreking en selfs as julle die swaarste lot dra, is die lyding

nie belangriker as die saligheid wat die mens deur die korrekte toepassing

van sy wil tot stand kan bring nie.

Nie één van My wesens laat Ek willekeurig aan hul lot oor nie. Ek waak elke

oomblik oor elkeen, aangesien dit My wens is dat die skool van die gees

met sukses afgesluit moet word en as die mens te alle tye bewus is dat

niks gebeur en niks sonder My wil toegelaat word nie, wat nie konstant

geestelike sukses nastreef nie, dan het Hy ookaltyd ‘n geleentheid om in

geestelike verbinding met My te tree en My guns vir Hom te wen,

aangesien Ek die Vader is vir elkeen van My skepsele, wat baie liefdevol na

sy kinders neig as slegs ‘n stille vraag Sy oor bereik, vir ‘n geestelike of

aardse behoefte waarlik julle is nie alleen nie, waarlik! Julle het iemand wat

lief is vir julle en slegs streef na die beste vir julle. Waarom roep julle Hom

nie aan met al julle behoeftes nie? Laat aardse nood julle nie van My weg

stoot nie, laat dit julle na My dryf, dan sal dit julle waarlik nie so teneer

druk nie, omdat Ek julle help die kruis dra wat julle lot op julle

ooreenkomstig My wyse plan en herkenning lê wat julle help om geestelik

volmaak te word. Die stille berusting aan My wil is dan die regte wil’s

besluit wat julle maak, dan staan julle nie meer teen My nie maar het alle

weerstand teen My opgegee en erken My. Julle het in die skool van die

gees met hoogste eer gegradueer en die res sal maklik wees. Amen

Die aanspreking van God, soos Vader tot Kind -

Woorde van Liefde

5107 18 April 1951

Ek is naby julle almal, so naby dat julle in staat sou wees om My te hoor as

julle binne in julle luister na My stem. En dit is begryplik dat Ek so tot julle

spreek soos ‘n liefdevolle Vader tot Sy kinders spreek, eenvoudig, gewoon

en tog vervul van liefde, sodat My kinders vertroud is met My, dat hulle My

ook herken as Vader, Wie Sy kinders liefhet. En omdat Ek wil dat hulle My

ook begryp, weerklink My woorde so in hul hart, sodat ‘n kind dit kan

begryp, dat dit nie verkeerd begryp kan word nie en dat dit die kind

gelukkig maak. Die volheid van My Liefde sou Hom heel anders uiter as

julle dit sou kan verdra, maar solank julle nog op aarde is, is die klank van

My Woord aangepas aan die toestand van julle siel, om na gelang van die

vermoë van elkeen afsonderlik, lief te hê, klink dit waarneembaar in die

hart of die gemoed treffend soos ‘n gesugte gedagte fluistering. Ek is self

by julle wat My stem verneem, Ek is by julle aanwesig en spreek woorde

van liefde, van troos en van aansporing tot julle en Ek onderrig julle. Want

steeds sal julle My teenwoordigheid moet bemerk as ‘n toestroming van

barmhartigheid en krag.

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!