03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dink aan die einde

6439 30 Desember 1955

Tot alle mense rig Ek dieselfde aansporing: Dink aan julle einde. Want dit is

vir julle almal beskore: Julle almal sal vereers, met ‘n natuurlike manier

van wegroep van hierdie aarde af, moet reken, wanneer julle uur gekom

het. Maar baie van julle wat Ek nie in die hande van My teenstander wil laat

val nie, sal voor die tyd die aardse lewe moet verlaat, omdat hul

weerstandskrag nie sterk genoeg is om teen sy benoudhede in die laaste

tyd stand te hou nie. Maar ook die mense wat die einde deurmaak, moet

rekening hou met ‘n korter lewensduur as wat hulle ooreenkomstig hul

natuurlike toestand aanneem, want die einde is vir julle baie naby. En julle,

mense het almal nie so volwasse geword dat julle sonder bedenkings op die

einde sal kan reken nie. En daarom spoor Ek julle almal aan, met die oog

op die naderende einde, om nog ywerig aan julle siele te werk.

Ek spoor julle aan om bewustelik te lewe en geen dag verby te laat gaan,

waarin julle nie ‘n daad van liefde volbring het nie, waarin julle nie julle

siele iets aangebied het wat hom help om opwaarts te gaan nie. Ek spoor

julle almal dringend aan om My woord in ontvangs te neem, julle deur My

te laat aanspreek, om met My Woord ook krag in ontvangs te neem wat

julle kan help om hoër te gaan.

Leef nie alleen julle aardse lewe nie, maar verdiep julle elke dag minstens

‘n keer in My woord, hou ‘n kort tydjie ‘n gesprek met My en beveel julself

aan My en in My barmhartigheid aan. ‘n Innige gedagte aan My is al vir

julle siele ‘n lafenis en as julle My woord in stille aandag lees of hoor,

besorg julle aan die siel voedsel wat hom verseker sal help om volwasse te

word.

Ek spoor julle mense slegs aan om bewustelik te lewe en daaraan te dink

dat julle lewe nie lank meer sal duur nie en dat julle, julle siele ‘n draaglike

lot besorg na die dood van julle liggaam. Laat die tyd wat julle nog bly tot

die einde, nie net verloop nie, laat dit nie onbenut vir julle siele verbygaan

nie; en julle ken julle siele alleen dan, wanneer julle julself oorgee aan

geestelike gedagtes, wanneer julle julself in gedagtes verbind met julle God

en Skepper van ewigheid, Wie julle aller Vader is, Wie julle in Sy ryk sou wil

opneem, maar waartoe julle eie wil noodsaaklik is: Om die siel ‘n toestand

te besorg wat hom toelaat om My Ryk binne te gaan.

Daarom spoor Ek julle steeds weer aan: Dink aan die einde. Solank julle

midde in die lewe staan, weer julle hierdie gedagte steeds af, omdat julle

nie weet dat julle na dese ‘n uitermatige geluksalige lot beskore kan wees

nie. Maar My Liefde wil vir julle ‘n geluksalige lot berei, daarom weerklink

hierdie aanmanings julle voortdurend van bo af toe, omdat julle dit self

moet wil dat julle geluksalig sal word. Elke uur van besinning, elke tyd van

innerlike inkeer sal vir julle van die grootste seën wees. Dog wee hulle wat

nooit tyd daarvoor vind nie, wie so aan die wêreld geheg is dat hulle nie in

380

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!