03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

vereniging met My vol van wysheid en liefde wees want hy sal nie meer

deur skuld belas word wat Hom terwille van Jesus Christus vergewe is Wie

sy liefdevolle hart nou herken en vóór die hele wêreld bely.

Hy sal met My Gees gevul word want hy het deur sy liefde en geloof lewend

geword. Maar hy kan nie al hierdie seën ontvang deur tradisionele pligte uit

te voer nie.

Dit is goed om die gedagte van ‘n kind na die doel van sy aardse lewe en sy

taak te lei, maar hy moet nooit geleer word om 'dooie rites' uit te voer nie;

in plaas daarvan moet die liefde altyd aan hom gepredik word. Die

geestelike ontwikkeling van ‘n persoon hang ten volle van sy houding

teenoor die leer van liefde af.

Hy kan volmaaktheid slegs deur ‘n lewe van liefde bereik en slegs dit sal

hom die sakramentele seën bring. Elkeen moet strewe na volmaaktheid uit

sy eie vrye wil en nie deur eise en gebooie belemmerd word wat

veronderstel is om My wil te wees nie. Aangesien hy die lewe moet bereik

moet hy ook in sy denke, sy wil en werke lewend wees. Elke formaliteit sal

die lewe vernietig want ‘n suiwer 'eksterne' handeling kan nie ‘n 'interne

verandering' teweeg bring nie. Elkeen is self verantwoordelik vir sy eie siel

en hy sal geen verontskuldiging hê dat hy verkeerd geleer was nie, want

elke persoon wat ernstig na volmaaktheid streef word ‘n geleentheid gegee

om die suiwer waarheid van My te ontvang solank hy na My en My

Koningkryk streef en altyd wens om My wil te doen. Amen

Ware Arbeiders vir die Ryk van God

6736 14 Januarie 1957

Om vir die ryk van God te werk is die mooiste taak wat ‘n mens op aarde

kan vervul, wat homself ‘n staat van volwassenheid laat oplewer en ook vir

ontelbare siele baie seënryk is, want slegs die verspreiding van God se

woord kan aan die siele lig bring en hulle lei na My, na hul Skepper en

Vader van die ewigheid. Daarom sal Ek elkeen seën wat hulle aanbied om

My te dien en Ek sal ook aan elkeen krag skenk om sy taak op aarde korrek

uit te voer. Want sodra hy sy beste doen om My en My woord nader aan die

medemens te bring, vanuit die insig dat dit noodsaaklik is vir hul sieleheil,

is hy ook vir My ‘n ware kneg in My wingerd.

Maar die wil om die mense te help moet opreg in hom wees, hy mag nie uit

egoïstiese motiewe ‘n werk verrig nie, wat daarom in plaas van geestelike

arbeid maar net aardse werk sou wees, ofskoon dit skynbaar ‘n geestelike

profyt ten doel sou hê. En dit kan Ek waarlik beoordeel: Hulle wie My dien

of die eie ek. En daarna beoordeel Ek slegs die arbeid van diegene wat ‘n

geestelike amp beklee, maar net daarvolgens.

Dit moet julle, laat dink, want dan sal julle ook begryp dat ‘n seën uit alle

geestesrigtings kan voortvloei, as die wil om My te dien tot aanleiding is vir

‘n prediker om My woord aan sy medemens bekend te maak. Want dan sal

504

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!