03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hulle vir ‘n ligstraal ontvanklik is en Ek help hulle om die weg te vind wat

uiteindelik tot My lei en tot die saligheid. Amen

‘n Besondere missie: Stry vir die waarheid

5335 12 Maart 1952

Julle dienswilligheid veroorsaak dat julle missie bewustelik deur julle

uitgevoer word en dat julle troue arbeiders is in My wingerd. En daarom is

julle take gegee wat nie iedereen kan vervul nie, wat weer besondere

bereidwilligheid vereis en wat van groot betekenis is: Julle moet stry vir die

waarheid! Die liefde preek is wel die mees noodsaaklike, omdat sonder

liefde niemand salig kan word nie, maar die amp van prediker kan deur

mense uitgeoefen word wat vervul is met die Gees, ook wanneer hulle nie

bekwaam is om te stry nie; want tot liefde aansit kan elkeen wat self in die

liefde wandel.

Maar die stryd vir die waarheid vereis ‘n besondere bekwaamheid, ‘n op

hoogte wees van die waarheid en ‘n strydlustige Gees, wat hom vir die

regte en ware uitsit, maar ook ‘n uitermate sterk geloof in My woord, want

verdedig kan die mens alleen dit wat hy as waarheid insien, wat vir hom

buite twyfel staan, omdat die "Ewige Waarheid" dit aan hom gegee het. Om

oortuig vir die waarheid te kan op kom, moet dit hom in die eerste plek self

oortuig het en daartoe hoort weer ‘n lewe in liefde sodat My Gees

werksaam kan wees in hom. So ook moet die liefde vir die medemens hom

weer aanspoor om hulle die waarheid te wil laat toekom, om welke rede hy

nou met vurige ywer teen leuen en dwaling optree.

Waar leuen en dwaling is breek die lig moeilik deur. Waar die akker begroei

is met onkruid, kan ‘n goeie saadkorreltjie hom nie ontwikkel nie en het die

akker in ‘n sekere sin waardeloos geword vir sy besitter. En daarom moet

My knegte hierdie eers van onkruid suiwer, ‘n arbeid wat buitengewoon

moeisaam is en volharding en krag vereis. Waar leuen en dwaling vassit in

die harte van die mense, kan alleen met onverbiddelike geweld die

suiweringswerk gerealiseer word, die verteenwoordiger van die waarheid

moet niks ontsien nie, alles moet blootgelê word wat indruis teen die

suiwere waarheid en daarom moet hy self besit wat hy sy medemens wil

bring.

Sulke knegte het Ek nodig op aarde in die laaste tyd voor die einde. En

hierdie missie is so belangrik, dat Ek hierdie knegte heel besonder bystaan

en vir hulle op elke manier die veld waarin hulle moet werk gereed maak

en dat Ek hulle bystaan in sowel geestelike as in aardse nood, hul die

lewensweg op aarde gelyk maak en hulle aanspoor om steeds yweriger

geestelik werksaam te wees, sodat hul missie sukses sal hê.

Die voortbrengsel van sy eie gedagtes moet hy nie uitdra nie, ofskoon

hierdie ook waar kan wees, as hy deur My Gees verlig is. Maar ‘n

buitengewone werksaamheid van My Gees in hom sal hom die sekerheid

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!