03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Gee julle daarom oor aan die Wil van God wanneer julle getref word deur

nood en leed, mor en kla nie, buig julle hoof onder Sy ordening en rig julle

oë alleen maar omhoog na Hom. En Hy sal die kruis van julle afneem, Hy

sal dit vir julle lig maak, sodra julle julself vrywillig oorgee aan Hom en Sy

barmhartige leiding. Want julle sal julle steeds bemin kan voel deur Hom

Wie alleen deur leed en nood julself vir Hom wil wen, Wie julle siele wil

suiwer en hom steeds weer die geleentheid bied om hom te beproef in

geduld en sagmoedigheid, sodat die hulp van God dan duidelik kom, sodat

Sy Liefde sigbaar ingryp en Hy ook alle wonde heel op die regte tyd. Amen

Die aardse lewenslot stem ooreen met die wil

5648 11 April 1953

Ek is julle aller Vader en so sal dit ook vir julle begryplik wees dat Ek elkeen

van My kinders My Vaderliefde ten deel laat val en dat vir My elkeen se lot

na aan die hart lê, dat Ek Self elke kind by die hand neem tot hy self kan

loop, tot hy volgroeid is en My gelyke is, tot hy ten nouste met My verbind

is en dan dus dink en handel volgens My Wil.

Van ewigheid af is die ontwikkelingsgang van elke wese uitgestippel, wat

egter nie beteken dat hy willoos hierdie weg moet volg nie, veeleer sien My

Wysheid in, welke weg beantwoord aan sy wil en die grootste moontlikhede

bied om hom na My te voer. Want Ek sien sowel die weerstand asook die

afneem van die weerstand in ‘n wese en My heilsplan pas hom aan by sy

wil. Elke wese mis die herinnering aan sy vroeëre bestaan van saligheid in

die allereerste begin, maar ook aan sy val in die diepte. Gevolglik kan sy

wil hom volledig vry uitspreek vir elke rigting en hy word deur My op geen

enkele manier beïnvloed nie. Maar My Liefde en Wysheid plaas die wese

steeds in die gunstige omstandighede, vir die verandering van sy wil.

Daarom kan hy heel maklik ‘n goeie besluit neem, maar word nie daartoe

gedwing nie.

Nooit sal Ek Self sy ontwikkelingsgang vir hom verswaar nie, omdat Ek ‘n

oneindige Liefde voel vir diegene wat uit My voortgekom het en omdat

hierdie Liefde steeds alleen vurig verlang na die terugkeer van die wese na

My, sal Ek dit dus vir die wese steeds maklik maak om die regte weg na My

te vind. Ek sien ook van ewigheid af die mislukking. Ek sien ook die

hernieude afval van My skepsele van My, wat steeds ‘n nuwe geleentheid

vereis, om My doel eens te bereik. Maar ook hierdie mislukking is mee

rekening gehou en rem My nie in die genesingsproses deur My nie, hy

verleng dit alleen en vra om meer doeltreffende middele en eens lei die ook

na die doel. Hoe dus die lot van die mens op aarde is, stem steeds ooreen

met My heilsplan van ewigheid, omdat Ek ook van ewigheid af op hoogte is

van hulle wil en steeds beantwoordend aan hierdie wil hierop inwerk en die

aardse lewe dus so op die mens afkom soos dit gunstig is vir die

verandering van sy wil. As Vader van My kinders ken Ek waarlik ook elke

175

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!