03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die wilsproef moes geëis word van die eerste mensepaar en ter beproewing

moes ook die teenkrag kon werk, want ook Lucifer streef om sy skepsele,

wat hy nie wil prysgee nie, alhoewel hy ook aan My behoort.

Sy plan slaag, maar weerhou My desondanks nie daarvan om ontelbare

wesens in die vervolg die moontlikheid te bied, om hulle te vorm in mense

op die aarde en dus ‘n hoër graad van volwassenheid te bereik, ofskoon

deur die val van die eerste mensepaar die poort na die ligryk gesluit bly,

totdat Jesus Christus kom. Deur die eerste sonde was die verlossing van

die geestelike wesens uitgestel, maar is opgehef, want wat die eerste

mense nie geluk het nie, dit het die mens Jesus bereik. Hy was sterker as

My teenstander, want Hy maak gebruik van My krag. Hy was en bly deur

die liefde met My verbind en doen vrywillig, wat die eerste mense as gebod

nie nagekom het nie. Hy skik Hom volledig na My wil en bewys Sy oorgawe

aan My deur Sy lyding en sterwe aan die kruis. Hy was op hoogte van die

oerskuld en van die tweede skuld van die eerste mense en om die skuld te

delg, om die mense te verlos, bring Hy My die offer, wat Ek toereikend

vind, ‘n offer, wat die poort na die geesteryk, die weg na My, weer open en

waardeur al My skepsele, wat Hom erken as die Seun van God en Verlosser

van die wêreld, nou salig kan word. Amen

Julle plig om deur te gee - Waarskuwing teen

vreemde kennis

5808 19 November 1953

Niks moet julle daarvan weerhou om vir die waarheid op te kom wat julle

van My af ontvang nie. En wat julle nie deur My gegee word nie, laat dit

geen deel van julle sprake wees nie; wat Ek julle nie gegee het nie, kan

julle ook nie oortuigend as waarheid verdedig nie en alleen die oortuigde

spreek met sukses en kan seën bring.

Die kennis is onuitputlik, maar vir julle lewe op aarde sal julle net dit kan

ontvang wat julle ook sal kan verwerk. En die kennis laat Ek julle toekom,

steeds in ooreenstemming met julle gedagtes en aangepas aan die

volwassenheid van julle siele. Ek wil net dat julle ‘n korrekte, doelmatige

lewens wandel lei en daarom stel Ek julle in kennis van die taak van julle

lewe op aarde en verklaar julle sodoende wat daar aan hierdie lewenstaak

ten grondslag lê.

Alleen dit sal julle moet weet, dat julle gebonde skepsele is, maar wat

hulself in vrye wil van hulle boeie kan losmaak. En sodat julle hierdie

verlossing nastreef en sal bereik, vermeld Ek die riglyne vir julle

lewenswandel. Die verantwoordelikheidsbesef in julle moet gewek word,

wat dan julle denke en handelinge sal bepaal.

En Ek gee julle waarlik veelomvatende opheldering daaroor, maar dit sal

steeds net gedeeltelike kennis wees, in vergelyking met die volledige insig

van ‘n tot ligwese volwasse geworde siel in die ryk hierna. Wat Ek julle gee

217

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!