03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

word nie, maar maak julle met die gedagte vertroud om nog maar ‘n kort

tyd gas te wees op hierdie aarde. Hierdie gedagte sal julle bewuster laat

lewe en julle sal julle tot My wend om hulp, wanneer julle in My sal glo as

julle God Skepper.

Dink dan aan julle lewe tot nou toe en vra julself af of julle lewenswandel

korrek was voor My oë. Want julle ken My gebooie en julle almal weet dat

die liefde die eerste en vernaamste is, dat julle sonder liefde nooit tot

geluksaligheid sal kan kom nie en wanneer julle aan julself sal moet beken

of julle lou en onverskillig was teenoor die gebod van die liefde, haal dit

dan in. Want daar word vir julle baie geleenthede gegee om te werk in die

liefde. Oral om julle sal julle nood sien en julle sal helpend kan ingryp, julle

moet maar slegs die wil hê om goed en regverdig te lewe en ag te slaan op

die gebooie van die liefde, wat Ek julle alleen terwille van julle sieleheil

gegee het.

En dink steeds aan julle Verlosser Jesus Christus. Roep Hom aan, dat Hy

julle gedagtes mag lei, sodat julle sal ag gee om die Goddelike Wil uit te

voer. Dan roep julle Myself aan en laat My blyk dat julle by My wil regkom

en dan gaan julle ook die regte weg, die weg wat Jesus Christus julle

voorgegaan het. Die einde kom onherroeplik en dit het niks te make met

hoe dit dan met julle siele gesteld is nie. Maar julle het nog steeds tyd om

julself voor te berei en daarom kom die waarskuwende Stem steeds weer

van bo na julle toe: Dink aan die einde. Dit is maar net My Liefde wat julle

wil red van die verderf, maar Ek sal julle nooit dwing nie en julle daarom

aanspreek in ‘n vorm wat julle kan glo as julle gewillig is. As julle egter

goed sou oplet, sal julle veel opmerk wat julle sou kan laat glo.

‘n Periode loop ten einde en ‘n nuwe een begin. En dit gaan maar net in

vervulling, wat voortdurend voorspel was deur sieners en profete. Want ook

hulle het in My opdrag gespreek en dieselfde aangekondig wat Ek nou vir

julle sê, maar julle wil is vry; soos wat julle wil egter is, so sal ook julle lot

wees wanneer julle aardse lewe verby is. Julle sal in geluksaligheid kan

lewe; maar ook ten prooi val aan die dood, ‘n eindelose lange tyd van

kwelling en duisternis, waaruit julle julself nie sal kan bevry nie. Amen

Verstandelike kennis - Studie - Openbaringe

6488 29 Februarie 1956

Die mense het ‘n te hoë dunk van hulle verstand, omdat hulle andersins nie

teen die werksaamheid van die Gees en die resultate daarvan in verset sou

kom nie. Hulle voel hulself meerderwaardig aan alle kennis wat hulle op die

geestelike weg verkry het en aanvaar die verkreë kennis nie, omdat die

verstandelike denke uitgeskakel is en hulle ‘n bewys as waarheid sou moet

erken dat die verstand geen waarborg bied vir die ware kennis nie, omdat

hulle sou moet toegee dat ontoeganklike gebiede ook sonder verstandelike

aktiwiteit ondersoek kan word. Hulle oorskat hulself sonder om daaroor na

400

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!