03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die oorgawe aan Jesus Christus is dus wat Ek van julle verlang, want deur

hierdie oorgawe toon julle dat julle weer aan My wil behoort. Maar gaan dit

vir julle om onder die kruis beskerming te soek en van Jesus Christus

vergewing van julle sonde te ontvang? Gaan julle uiteindelik in volle geloof

na Hom, Wie julle Heiland, julle Bevryder en julle Broeder is? Wil julle in

alle erns op Sy genade wat Hy vir julle aan die kruis verwerf het ‘n beroep

doen? Spreek julle in Gees en in waarheid as julle Hom belei, of is dit slegs

leë praatjies? Dink hieroor na want dit beslis julle lot in die ewigheid!

Jesus Christus is waarlik julle Heiland en julle Arts. Hy is julle Redder uit

sonde en dood, Hy is die omhulsel wat Myself gedra het, sodoende is ook

Sy mag en krag onbegrens. En hierdie Jesus is en bly in alle ewigheid die

sigbare GODHEID, want Ek het Hom gekies om vir julle ‘n SIGBARE God te

kan wees, omdat Ek tog Gees is van ewigheid tot ewigheid. En as julle Hom

aanroep dan roep julle My aan en Ek verhoor julle dan, omdat Ek julle deur

Jesus Christus die belofte gegee het: “Wanneer julle die Vader in My Naam

iets vra dan sal Hy julle dit gee".

Vertrou tog op hierdie woorde in ‘n vaste geloof, aarsel nie om julle aan

julle Heiland en Verlosser Jesus Christus toe te vertrou nie, sodat Ek julle

die bewys kan lewer dat Ek My woord hou. Julle moet altyd daaraan dink

dat Ek Self julle daartoe bring om in Gees en in waarheid te bid, dat Ek dus

wil dat julle in elke nood van liggaam en siel tot My kom. Neem tog eindelik

eens die weg na My en dink aan My woorde, laat dit diep in julle harte

binnedring en glo sonder om te twyfel, want My belofte is waarheid,

julleself sorg egter vir die vervulling daarvan.

Ek Self dra dus vir julle al julle sonde. Ek neem elke smart en nood op My

wat julle as versoening vir julle oersonde moes dra. Dus kan die lewe van

elke mens sonder sorge en vry van lyding wees, as hy hom geheel aan My

oorgee, as hy wil dat Ek ook sy skuld gedra het. Maar ‘n lewende geloof

moet sy gebed vergesel; hy moet weet dat Ek nie wil dat die mens ly nie,

dat Ek egter sy leed nie teen My ewige orde in kan afskryf as die geloof in

hom nog te swak is nie.

Weet dus dat ‘n roep nie tot My Oor deurdring as die mens nog aan My

liefde en mag twyfel nie. Ek kan elke mens help en Ek wil elke mens help

en as julle geloof ‘n lewend geloof is, maak dan gebruik van hierdie belofte

en gee julself geheel aan My oor. Die vernaamste is dus ‘n lewende geloof

aan My liefde, wat Ek julle in My verlossingswerk bewys het. As julle dus

daarvan oortuig is dat Ek al julle sonde gedra het, dat Ek al julle leed op My

geneem het en daarvoor aan die kruis gesterf het sodat julle vry kan word,

dan sal in julle alle twyfel verdwyn. Dan kan Ek al die leed van julle

wegneem en julle verlos van sonde en dood. Eers dan is julle terugkeer na

My waar, eers dan erken julle My in Gees en in waarheid en dan geskied dit

volgens julle geloof. Amen

407

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!