03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word, as liefde vir die swak en verdonkerde siel die dryfkrag is om hom van

lig en krag te voorsien. En geen mens sal verlore kan gaan nie as slegs één

van sy medemense se liefde medelye met hom sou hê. Amen

Die profetiese gawe is ’n geestelike gawe, wat

verpligtinge oplê

6587 3 Julie 1956

Die profetiese gawe is ‘n gawe van die Gees, maar egter geen toestand wat

die mens gelukkig maak nie. Want God skenk ‘n mens hierdie gawe slegs

met die doel om die medemens te wys op komende oordele en hulle

gevolge, om hulle ernstig te vermaan en te waarsku. Want dit gaan altyd

slegs oor die geestelike welsyn van die mens, oor die heil van hulle siele,

wat hulle moet verwerf, maar dikwels deur traagheid verwaarloos en

verkeerde weë begaan, wat tot die verderf lei, Elke verkeerde denke en

elke slegte daad het egter ‘n uitwerking op die siel en ‘n lewe teen die

goddelike ordening het altyd ‘n agteruitgang tot gevolg. En ooreenkomstig

die wet moet elke sonde homself eens laat voel en so sal ook die sondige

verduisterde toestand van die algehele mensdom so 'n uitwerking

teweegbring en 'n beregtiging tot gevolg hê, wat die goddelike ordening

moet herstel.

Die mense dink nie in hulle blindheid daaraan nie en daarom moet hulle

daarop gewys en tot ‘n verandering van hulle lewenswandel vermaan word.

Die gevolge van hulle verkeerde ingesteldheid moet aan hulle voorgehou

word en derhalwe moet daar waarskuwings aan hulle gerig word. En dit is

die opdrag van profete en sieners, om die komende oordele aan te kondig

en aan die mense alles te voorspel wat gaan gebeur volgens die goddelike

ordening, wat hulle slegs self kan weet deur die verligting van hulle Gees,

deur ‘n vooruitsien van toekomstige voorvalle, wat egter slegs betrekking

het op die geestelike ontwikkeling van die mens, of deur openbaringe van

God, wat hulle deur die innerlike stem verneem.

Om sulke gebeurtenisse vir die mense aan te kondig is geen missie wat

verbly nie, dog ‘n baie nodige een, waartoe ‘n mens vanuit God die opdrag

moet kry en Hom dan ook moet gehoorsaam as hy God wil dien en die

medemens wil help om hulle siele te red. God laat geen oordeel oor die

mense kom sonder om hulle vooraf daarvan in kennis te stel nie, sodat

hulle nog tyd het om hulself te verander. Daarom sal daar nog baie sieners

en profete in die laaste tyd opstaan, wat die komende oordeel duidelik voor

hulle geestelike oë sal sien nader kom en nie anders sal kan as om dan die

medemens mee te deel wat hulle te wagte staan nie. Hulle weet dat hulle

daaroor moet praat, omdat hulle weet dat God se Gees dit vir hulle

aangekondig het, terwille van hulle wat so 'n beregtiging te vrese het.

En of hy (die profeet) ook nie graag aangehoor word nie, hy sal dit egter

tog nie nalaat om luid te verkondig wat hy weet nie, om die mense te

430

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!