03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wat julle volgens julle kennis kan maak kan julle teenstanders tot swye

bring of hulle maak dink. En selfs as julle nie slaag om hierdie teenstanders

te oortuig nie, sal julle nietemin ‘n paar mense bereik wat deur dit

beïnvloed is en begin om te dink.

Dan sal julle dapper en sonder aarseling moet praat, want Ek sal die

woorde in julle mond sit en die duidelike wysheid van julle woorde sal hulle

verbaas wat nog nie tenvolle onder die beheer van My teenstander is nie.

Aangeneem, dat julle teenstanders julle sal minag en belaglik maak, maar

terwille van My naam sal julle dit moet aanvaar, aangesien dit dikwels

voorspel was dat julle veroordeel sal word omdat julle My

verteenwoordigers op aarde is. Die tyd sal so seker kom soos die één dag

die ander sal volg. Selfs as dit op die oomblik vir julle lyk asof die aantal

gelowiges voortdurend groei. Dit betref die lewende getuienis van Jesus

Christus wat My teenstander na streef om steeds meer te verhinder. Sy

invloed is as sulks dat mense alles, selfs hul godsdienstige lewe met die

wêreld sal kombineer, dat hulself dit uiteindelik in wêreldsheid sal verander

en selde, indien ooit innige kontak met My sal vestig, afhanklik van hoeveel

invloed hy op die individuele persoon kan uitoefen.

Slegs by weinig kan die ware lewende Christelike geloof herken word, wat

uit mense bestaan wat liefde tussen mekaar kweek, wat lewe in die Gees

van My Goddelik leer van liefde, waarvan elke gedagte en daad deur liefde

bepaal word en dus ook My wil is. En dit is waarom bevestiging voor die

wêreld steeds noodsaakliker word, omdat almal angstig probeer om hul

innerlike houding te verberg as dit goed is, naamlik na My gewend is,

terwyl veldtogte teen My en My leer openlik gevoer word. Mense sal altyd

openlik hul verwerping van My Woord en Myself erken, maar vreesagtig

probeer om hul wandel in eenheid met My te verberg en hul medemens wat

nog swak is kan nie die krag kry wat hulle nodig het nie en ook behoort te

ontvang deur mense wat My gretig erken nie. Dit is waarom Ek eis dat julle

openlik vir My en My koninkryk sal opstaan wanneer hierdie verklaring van

julle geëis word. Want julle sal slegs die invloed van My teenstander kan

teengaan en ondermyn deur in die openbaar oor My te getuig Elkeen wie

My eerlik vóór die wêreld bely sal dit volgens sy innerlike oortuiging kan

doen en hy sal suksesvol met sy medemens wees en sal hul geloof

versterk.

Maar sodra ‘n vreesagtige stilte gehou word, sal die met weinig geloof ook

nie die moed hê om hul geloof te belei nie. Die openhartige verklaring sal

egter alle terughouding en vrees weg neem, want Ek Self sal julle krag in

oorvloed gee as julle openlik vir My getuig en dan sal julle ook vol vertroue

hulle trotseer wat in oordeel oor julle sit. Aangeneem, dat hulle gif en gal

na julle sal spug maar dit sal julle skaars raak, want dan sal die krag van

geloof en die krag van die Woord, waarmee Ek Self hulle deur julle sal

aanspreek, dit aantoon. Hulle sal nie in staat wees om julle te antwoord nie

maar julle slegs aanval uit hulpelose woede maar nie instaat wees om iets

447

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!