03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Maar die mense word in hierdie stryd betrek en hulle moet hulle daarin

weerbaar maak, want hulle is nie sonder kennis van God se liefde en mag

nie en hulle kan Hom in elke nood om hulp en beskerming aanroep wat aan

hulle daarom ook sekerlik verleen sal word. Dus hoef geen mens die

komende nood en verdrukking van die kant van die duistere wêreld te

vrees nie, omdat die weg tot God vir elkeen oopstaan en geen mens

gehinder sal kan word om daarop te gaan nie.

En die demoniese aanslag is ook maklik vir elkeen om te sien en moet

oorweeg word en waar ‘n goeie wil is val sulke magte die geestelike aan,

omdat die goeie aan God se sy staan en daarom sal die ligwêreld ‘n muur

om hulle vorm. Julle moet waarlik versigtig wees en altyd waaksaam, maar

julle hoef nie angstig te wees nie; want julle goeie wil sal alle gevaar

verdryf of poog om dit af te weer. Daarom hang dit alleen van julself af

waarheen julle hierdie wil rig. Elke blik wat julle in die ryk van die

teenstander werp bemerk sy ondergeskiktes en hulle lok julle steeds meer

op hulle terrein nader. Daarom is groot oplettendheid noodsaaklik, maar

diegene is ook verseker van krag om dit ernstig te weerstaan wat hulle wil.

Julle kan wel in versoeking gebring word, maar nie gedwing word nie. Tog

sal dit ‘n stryd wees en ‘n stryd bly vir julle wat aan God getrou wil bly en

hy sal tot die einde bly probeer. Maar julle kan hom weerstaan en as

oorwinnaar te voorskyn kom, want julle het eweveel beskerming en hulp

van God se kant te verwag as wat Sy teenstander invloed op julle sal kry.

Maar julle beslis self aan wie julle die grootste reg toeken.

Die aktiwiteite van die hel en sy magte sal oral te herken wees en meer as

ooit laat die mense hulle daardeur beheers en gee hulle daaraan oor.

Daarom het die tyd nou gekom waarin God Self aan die aktiwiteite van Sy

teenstander ‘n einde gaan maak en hom en sy aanhang ketting, sodat daar

weer vrede sal wees onder die mense wat van goeie wil is. Amen

Opstanding van die dode

6811 21 April 1957

Die mensdom was gevange gehou en sou nie vry word as Ek Myself nie

geoffer het om hulle siele los te koop van die een wat hulle gevange gehou

het nie. My oorweldigende liefde het My gemotiveer om die offer te bring,

om die prys te betaal wat My die reg gee om die siele van My teenstander

te ontruk, op voorwaarde dat hulle self hom wil verlaat en My volg. Maar

die offer wat Ek deur My kruisiging gebring het was bedoel vir alle eens

gevalle geeste, dit is van toepassing op alle mense van die verlede, die

hede en die toekoms. Dit was gemaak vir alle geestelike wesens wat die

weg reeds geneem het en nog moet neem, as mens op die aarde.

Ek het verlossing gekoop en met My bloed betaal vir elke wese wat eens in

die diepte getrek was deur My teenstander en daar in gevangenskap gehou

was. Geen wese het nodig om langer in die diepte te bly teen sy wil nie.

534

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!