03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hulle op. Hulle is onoorwinlik omdat dit My werk is, omdat dit alleen die

geestelike kerk is wat tot saligheid lei. Omdat daar in hom ook geen

skynchristene kan wees nie - want die sluit hulself uit van die gemeenskap

van die gelowiges - en kan daarom ook geen ware belyders van Christus en

gelowige verdedigers van My Naam wees, as hulle op die proef gestel word

nie.

En hierdie beproewing van die geloof sal van die mense gevra word; almal

wat hulself gelowige noem - en dan sal dit bleik wie tot die ware kerk, - die

kerk wat Ek Self gestig het, behoort. Dan sal dit bleik waar My Gees

werksaam is en welke krag Hy sal gee aan hulle wat terwille van My Naam

aangeval word. Hulle wat My met blydskap bely voor die wêreld as die

beslissing van hulle gevra word.

Dan sal dit bleik hoe min die kerk wat hom die "alleen saligmakende” noem

nakom van wat dit beloof. Hoe almal wat nie tot My kerk behoort, sal af

val. Hulle sal dan hul hulpeloosheid besef en bemerk, maar deur gebrek

aan die lig van die liefde sal hulle nie die waarde van die kerk wat op ‘n

lewend geloof gegrondves is, wat die sterkte het van die rots Petrus, insien

nie. Want elke Woord van My was en is geestelik uit te lê en kan ook alleen

begryp word as My Gees in ‘n mens kan werk. Dan egter is ook sy geloof

lewend en hy streef alleen na die Ryk wat nie van hierdie wêreld is nie.

Amen

Satan woed met versterkte mag - Eindtyd

5467 21 Augustus 1952

Die tekens wat op die einde wys sal vermeerder en die aktiwiteite van

Satan sal steeds duideliker op die voorgrond tree, want almal wat na My

streef sal sy vyandige aanslag bespeur. Hy sal poog om hulle in twyfel en

verwarring te bring en nie sonder sukses nie. Ek beskerm Myne egter en

bring sy doen en late aan die lig, sodat dit vir almal te herken is wat My

ernstig as doel voor oë het. Dit is die tekens van die tyd, want ook die

kragte van die duisternis is onvermoeid besig omdat die einde nader. Maar

Ek sê vir julle; wees waaksaam, bid en houvas aan My en hy sal julle geen

skade kan berokken nie.

Lig en duisternis stry teen mekaar, want die duisternis haat die lig en die

sal hom daarom altyd as skadu merkbaar maak waar geen helder lig skyn

nie. Ek het egter die mag om sulke skaduwees te verjaag en glansryker as

ooit sal die lig straal. Maar julle sal julself nooit in die rus kan verheug nie,

want daar sal ‘n voortdurende stryd wees met My teenstander solank julle

op aarde leef. En hy is ook tot die einde ywerig om julle weer skade te

berokken. Want hy weet dat hy julle verloor het en hy glo dat hy julle weer

sal terug wen.

Die vyandelikhede van hulle wat aan hom onderdanig is, sal steeds talryker

word en wel des te meer hoe lewendiger julle straal, wat hy wel besef.

121

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!