03.05.2013 Views

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

DEEL 2 Reïnkarnasie - Ja of nee? - Nuweopenbaring

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ommekeer van julle aardse lewe enkel en alleen met die doel dat julle sal

besin oor die dood van julle liggaam en op dit wat daarna kom. Ek wil julle

opmerksaam maak daarop en julle in alle liefde op die sware wys wat oor

julle sal kom, omdat julle dan daarin sal glo, wanneer julle nou nog nie kan

glo nie, omdat julle nou nog alles as gefantaseer verwerp wat ernstige

waarheid is.

Julle is in groot gevaar, want julle gaan so maklik deur die aardse lewe

heen, asof dit vir ewig sou duur en daar bly vir julle nog net so 'n klein

tydjie oor, dat ontsteltenis julle sou aangryp as julle op hoogte daarvan sou

wees. Julle verspeel die lewe, onbeduidende sorge hou julle besig en tog is

slegs een ding belangrik: Dat julle aan julle siele dink, sodat hy al die

moeilike moedig kan verdra om in die ryk hierna die ware lewe in lig en

krag te begin.

Maar dit lê by julself, in welke toestand julle siele die geesteryk sal ingaan.

Steeds dringender vermaan Ek julle om julle gesindheid te verander, wat

weliswaar nie sleg hoef te wees nie, maar wat te wêrelds ingestel is om

dienstig te wees vir die geesteryk.

Net soos ‘n liefdevolle vader roep Ek My kinders op aarde toe: Wees besorg

oor julle siele, dink aan die eintlike doel van julle lewe en wees haastig,

want die tyd tot by die einde is kort. Verander julself voordat dit te laat is,

dink daaraan welke lot op julle wag as julle aardse lewe ten einde geloop

het en glo dat die lewe van die siel nie ophou met die dood van julle

liggaam nie, inteendeel dat julle voortleef, maar in die toestand wat julle vir

julself deur die aardse lewe self geskep het. Julle is verantwoordelik vir julle

lot in die ewigheid, dit wil sê, julle sal self die gevolge van julle lewe op

aarde op julle moet neem, naamlik ‘n lot in duisternis as julle die lewe

verkeerd gebruik het. En julle leef dit verkeerd, wanneer julle sonder geloof

en sonder liefde voortgaan, wanneer julle My as julle God en Vader nie

erken nie en daarom ook nie My gebooie vervul nie, wanneer julle maar net

vir die wêreld leef, maar nie vir die geesteryk nie, wat julle ware vaderland

is en wat julle onvermydelik sal moet betrek, wat net in sy sfeer so

verskillend is, dat dit beide die hoogste geluk asook die bitterste kwelling

kan beteken vir die siel, na gelang van sy toestand van volwassenheid.

En vir hierdie toestand van volwassenheid is julself verantwoordelik. Dit

roep Ek julle weer toe uit die hoogte, sodat julle julself aan ‘n selfondersoek

sal onderwerp en julself verander, sodat julle die aardse lewe agterweë los

om die geestelike lewe van julle siele te bevorder.

Luister na My roepstem uit die hoogte, besin julle, draai om voordat dit te

laat is, want die dag wat Ek aangekondig het, kom onherroeplik. Julle het

nie meer veel tyd nie, benut dit daarom en dra sorg vir julle siele, sodat

julle die einde, wat vlak voor die deur staan, nie hoef te vrees nie. Amen

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!